AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Buurtwag in Vryburg na boere kla

’n Buurtwag is in Vryburg bekend gestel ná boere gesê het hulle wil weens roof en diefstal nie meer die gebied besoek nie.

Boere van die distrik Bray het gekla dat hulle nie meer in Vryburg sake wil doen nie weens die hoë vlak van diefstal en roof daar. Dít is een van die redes waarom AfriForum Vryburg besluit het om ’n reeks veiligheidsinisiatiewe op die dorp bekend te stel.
 
Mnr. Reg Crewe, woordvoerder vir AfriForum, sê die eerste stap was die bekendstelling van buurtwag-patrollies, waarvan die eerste Vrydagaand (2 November 2012) plaasgevind het. ’n Radio- en kommunikasienetwerk vir inwoners is terselfdertyd ook bekend gestel.
 
Crewe sê hulle wil die gemeenskap en ander belanghebbendes by die inisiatief betrokke kry sodat ’n plan op kort, medium- en lang termyn vir die bekamping van misdaad op die dorp bespreek kan word.
 
Polisie
Die plaaslike Polisie het volgens Crewe nie aan die onlangse patrollies deelgeneem nie, en die gemeenskap is teleurgesteld in die SA Polisiediens. Hy sê die gemeenskap is nietemin daartoe verbind om aktief aan die patrollies deel te neem.
 
“Die gemeenskap se vertroue in die Vryburgse Polisie sou herstel gewees het indien die Polisie hierdie patrollie meegemaak het aangesien hulle nie verbind was tot gemeenskapsinisiatiewe in die verlede nie. ’n Mens sou verwag dat die stasiebevelvoerder verheug sou wees oor die bykomende hulpbronne vir misdaadbekamping, maar dit blyk nie die geval te wees nie,” aldus Crewe.
 
Hy sê van die boere wat die aanvanklike klagtes gerig het, het hul tevredenheid met die inisiatief uitgespreek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.23
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,640.59
+1.1%
Silwer
18.75
+2.1%
Palladium
2,076.35
+1.6%
Platinum
866.00
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,525
+0.4%
Alle aandele
63,909
+0.4%
Hulpbronne 10
56,621
+0.7%
Industriële 25
79,481
-0.1%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot