AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Byebedryf 'benut nie geleenthede'

Waar bye oorleef, is daar geleenthede. Maklik tien maal meer bye kan in Suid-Afrika aangehou word, maar dan moet byeboere bereid wees om, soos beesboere, na die beste gebiede te gaan. In groot dele van die land is geen byeboere nie.

Mnr. Theunis Engelbrecht, uittredende voorsitter van die uitvoerende raad van die Suid-Afrikaanse Byebedryf (Sabie) het op die Sabie Beecon 2002 op Klapmuts naby Paarl gesê daar bestaan uitvoergeleenthede vir die plaaslike bedryf, maar byeboere benut dit nie. Jaarlikse heuninguitvoer word op minder as 50 ton geraam, terwyl die land tot 600 ton heuning invoer.

Die bedryf word bedreig deur verskeie faktore, soos vandalisme en diefstal van byekorwe en hoë insetkoste. Die feit dat sewe soorte bloekombome in Suid-Afrika tot indringers verklaar is, beteken dat bloekoms, van groot belang vir bye vir stuifmeel en nektar, veral in die Wes-Kaap "voëlvry verklaar is", aldus mnr. Engelbrecht.

Hy het gesê die byebedryf kry homself net nie gevestig nie omdat byeboere traag is om aan georganiseerde strukture deel te neem.

Volgens hom is minder as 400 van die land se duisende byeboere ingeskakel by die georganiseerde bedryf. Hy sê as mense nie betrokke is by iets nie, is dit ook nie vir hulle belangrik nie.

"Wantroue, 'n traak-my-nie-agtige-houding, jaloesie en vyandigheid jeens ander byeboere oor die beste staanplekke en 'n onvermoë onder boere om verder as hul eie probleme te kyk, is dikwels kenmerkend van die bedryf."

Bedrywe soos die vrugte- en graanbedryf wil volgens mnr. Engelbrecht graag sien dat die byebedryf regkom omdat hy 'n belangrike diens aan hulle lewer, naamlik bestuiwing.

Mnr. Engelbrecht het gesê 'n ligpunt is 'n oplossing vir die ratelkwessie. Opkomende byeboerdery begin ook momentum kry.

* Mnr. Dawid Smit van Robertson is op die kongres verkies tot nuwe voorsitter van Sabie en die Suid-Afrikaanse Federasie van Byeboerverenigings. Hy is ook as Byeboer van die Jaar aangewys.

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot