AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Carel van der Merwe: Hof vra ondersoek ná ‘troebel stappe’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hofsaal was Dinsdag gevul met gewigtige regspraktisyns in die ingewikkelde likwidasiegeding van mnr. Carel van der Merwe en sy entiteite met Land Bank. Foto: Charné Kemp
Die hofsaal was Dinsdag gevul met gewigtige regspraktisyns in die ingewikkelde likwidasiegeding van mnr. Carel van der Merwe en sy entiteite met Land Bank. Foto: Charné Kemp

Die hofaansoeke van mnr. Carel van der Merwe,  wat in ’n opspraakwekkende en ingewikkelde likwidasiestryd met Land Bank betrokke is, is Dinsdag met koste in die hooggeregshof van afgewys. Regter Mpho Mamosebo het ook gelas dat kommissies van ondersoek sy sakebedrywighede bekyk.

Oomblikke ná die uitspraak in die hooggeregshof in Kimberley het Van der Merwe, van Van Wyksvlei, ’n aansoek om verlof tot appèl ingedien. Die regter het hierop hardop gewonder of die hof gyselaar gehou word omdat sy verplig is om eers dié aansoek Woensdagoggend aan te hoor alvorens betoë aangehoor word om die voorlopige likwidasie en sekwestrasie van sy twee maatskappye en trust te finaliseer. Sy vorige aansoeke dat die regter haarself moet verskoon en die saak uitgestel word, was ook onsuksesvol.

Van der Merwe se appèlaansoek teen sy sekwestrasie as individu is verlede maand deur die appèlhof afgewys. Van der Merwe, sy trust en maatskappye skuld die Land Bank meer as R80 miljoen. Die saak het vroeër opspraak gemaak omdat die kurator of likwidateur se wagte wat Van der Merwe se bates moes oppas by die verkeerde plaas opgedaag het. Dinsdag was nóg Van Der Merwe, sy prokureur, korrespondent prokureur of twee senior advokate in die hof teenwoordig terwyl die uitspraak in sy aansoeke gelewer is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot