AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Cathcart-boer wen fynwolkompetisie

’n Wolboer van Cathcart is as die wenner van die Ermenegildo Zegna-fynwolkompetisie vir 2010 aangewys.

Mnr. Stuart Dewing, ’n wolboer van Cathcart, is in Port Elizabeth as die wenner van die Ermenegildo Zegna-fynwolkompetisie vir 2010 aangewys.

Die Zegna-groep is een van die wêreld se grootste verbruikers van ekstrafyn-Merinowol en is ’n toonaangewer in die vervaardiging van fynwolkleedstowwe.

Die wenvag was 15,1 mikron en het 3kg geweeg.

Die naaswenner was mnr. Willem van Aardt van die fynwolstoet Fairworld van Cook House en sy seun Acton, gevolg deur mnr. Crighton Pringle van die plaas Thorndale, Adelaide.

Stuart en sy pa, wyle mnr. Bruce Dewing, is in 2009 ook as die wenners van die kompetisie aangewys. Die Dewings het in 2008 die Suid-Afrikaanse been van Zegna se internasionale fynwolkompetisie, die Zegna VA Challenge, gewen en is as naaswenner in die internasionale kompetisie bekroon.

Om produsente aan te moedig

Die doel van die Zegna-woltrofee is om produsente aan te moedig om fyner te teel en die gehalte van hul wol te verbeter. Punte word volgens ’n glyskaal toegeken vir veseldikte, gewig, treksterkte en eenvormigheid in die stapel. Veseldeursnee tel die meeste punte, nl. 50 uit ’n totaal van 100.

Ermenegildo Zegna se wolmeule is in 1910 in Trivero, ’n klein Italiaanse dorpie in die Alpe, opgerig en word sedertdien deur die familie bedryf. Die maatskappy het sy eerste fynwolkompetisie in 1963 in Tasmanië, Australië geloods.

Vandag is die Zegna-groep het sowat 5 000 mense oor die wêreld heen in diens. Die maatskappy verwerk ook ander natuurlike vesels soos kasjmier uit Mongolië, Suid-Afrikaanse bokhaar en die skaars en die eksklusiewe vikoenjahaar.

29 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot