AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ceres kan as wynland ontpop

Wynmakers is opgewonde oor die Ceres-streek se onontginde wynmoontlikhede.

’n Artikel deur die wynskrywer Tim James op www.winemag.co.za oor die potensiaal van Ceres as wynproduksiestreek, het onlangs wyd aandag getrek op sosiale media.

Hy skryf onder meer oor die wynmakers mnre. Chris Alheit (Alheit Vineyards) se Riesling en Razvan Macici (Nederburg), se Pinot noir. Mnr. Stephan Joubert, groep-wingerdboukundige vir DGB-wyne, sê Ceres se somers is koeler as byvoorbeeld in Stellenbosch en word gevrywaar van hittegolwe.

Reën in oestyd is ook onwaarskynlik, wat gesonde druiwe verseker. Daar is sowat 12 ha se Pinot noir-, Chardonnay- en Sauvignon blanc-wingerde op die Graaff-familieplaas Dennekruin in die Witzenberge. Die druiwe word aan De Grendel, Rust en Vrede en DGB (Boschendal) voorsien. Wyn uit hierdie wingerd is afgebaken as “Wyn van Ceres-plato”.

“Die plaas lê sowat 900 m bo seevlak, die nagte is dus lekker koel. Daar is ook ’n groot verskil tussen dag- en nagtemperature, wat goed is vir kleurontwikkeling,” sê Joubert. Volgens hom behoort wyne uit die Ceres-omgewing baie goed te wees vir die Suid-Afrikaanse bedryf.

“Dis wyne wat goed sal verouder en ’n premieprys behoort te verdien.” Hy sê egter wingerd-aanplantings brei baie stadig uit. “Min mense besef hoe goed die potensiaal is omdat hulle nog nie na die syfers gekyk het nie. Die meeste ander gewasse vaar ook beter as wingerd.”

Winsgewendheid

Mnr. Charles Hopkins, keldermeester by De Grendel, sê Ceres het “reuse-wynmaakpotensiaal”. Hy is veral opgewonde oor die “wonderlike, geel skaliegrond wat soms in die winter vir ’n dag of vyf toe onder die sneeu lê”.

“Die enigste struikelblok om daar wyn te maak, is die winsgewendheid. Dis ook nogal ver van die kelders af, maar deesdae se trokke is só ingerig dat jy nie meer sug as jy ver moet ry nie.” Hy sê op die oomblik laat appels, pere, aartappels, uie en beeste die winsgewendheid van druiwe na “niks meer as ’n Sondagpiekniek lyk nie”.

Macici kry sy druiwe by die plaas Alhambra, in die Warm-Bokkeveld. Alheit kry sy druiwe van die hoogliggende plaas Delarey.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.39
-0.2%
Silwer
20.64
-0.1%
Palladium
2,279.50
+0.8%
Platinum
933.50
+0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,405
-0.0%
Alle aandele
65,805
-0.0%
Hulpbronne 10
63,238
-0.1%
Industriële 25
79,898
-0.2%
Finansiële 15
14,066
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot