AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

CFU beleef moeilike tye

Die boere van Zimbabwe is nog nie in sak en as nie. Hulle het begin met die herstrukturering van die Commercial Farmers' Union (CFU) in Zimbabwe.

Volgens die CFU is die unie in 'n krisis weens onder meer dalende lidmaatskap en gevolglik ook inkomste weens die regering se omstrede grondhervormingsprogram.

"Die unie is positief en sal 'n struktuur ontwikkel wat sal oorleef en groei as die tyd daarvoor ryp is. Daar bestaan kommer onder lede oor die toekoms van die CFU, veral in die lig van regeringsverklarings, maar ek verseker lede dat ons organisasie sal oorleef en ons sal voortgaan om ons lede se belange te bevorder," het dr. Jerry Grant, adjunkdirekteur: landbouprodukte van die CFU, gesê.

Om mee weg te spring, het die drie graanverenigings, die Zimbabwiese Graanprodusentevereniging, die Zimbabwiese Oliesadeprodusentevereniging en die Zimbabwiese Koringprodusentevereniging saamgesmelt in een vereniging. Die veeprodusente het begin met rasionalisering, maar het besluit om nie nou al in een vereniging saam te smelt nie.

Intussen het mnr. Colin Cloete, voorsitter van die CFU, bekend gemaak dat die unie weer probeer om 'n afspraak met pres. Robert Mugabe te kry om met hom 'n ooreenkoms te probeer bereik dat hulle met hul boerderye kan aangaan. Hy meen dit is nog nie te laat om 'n oplossing vir die grondkwessie te kry nie.

Talle boere het hulle intussen tot die howe in die land gewend in 'n poging om bevele opgeskort te kry dat hulle hul plase moet verlaat en alles net so agter laat.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot