AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Chaos heers by Wapenregister

Die bedryf van die Sentrale Wapenregister is glo in chaos gedompel weens bevorderings, aldus die DA.

Die bedryf van die Sentrale Wapenregister is glo in chaos gedompel weens bevorderings, aldus die Demokratiese Alliansie (DA).

Luidens ’n mediaverklaring sê die party hy is ingelig dat die meeste van die personeel by die register glo bevorder is, wat glo niemand laat om die lisensies te behartig nie.


Verder is wagwoorde op rekenaars glo ook verander. Me. Dianne Kohler-Barnard, woordvoerder vir die DA, sê dit wil voorkom of die telefone afgesny is, want verskeie pogings om die polisie-eenheid te bel, het geen vrugte afgewerp nie.


Kohler-Barnard sê dié situasie volg glo op ’n aankondiging van mnr. Nathi Mtethwa, Minister van Polisie, in November 2010 dat die eenheid heeltemal “oorgedoen” gaan word, “van die topstruktuur tot op stasievlak.”


Onregverdig

Kohler-Barnard sê dit is ’n duidelike teken dat nie die minister of die register die motivering of vermoë het om die ernstige uitdagings binne die eenheid aan te pak nie. Dít, terwyl duisende wettige wapeneienaars jare lank wag vir hul wapenlisensies wat iewers in bokse by polisiestasies lê.


“Onredelike vertragings en afgekeurde lisensies waarvoor geen redes verskaf word nie, is nie in die beste belang van mense wat beskerming van geweldadige misdadigers vereis nie,” aldus Kohler-Barnard.


Vrae in dié verband sal aan die minister gerig word. Kohler-Barnard sê die party sal die moontlikheid van ’n forensiese oudit van die implementering van die Wapenbeheerwet en die stand van sake by die register ondersoek.


13 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot