AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Checkers omskep ou melkbottels in trolliemandjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO: VERSKAF
FOTO: VERSKAF
Checkers is besig om sy trolliemandjies te vervang met nuwes wat ten volle van herwonne plastiek, meestal ou melkbottels, gemaak is.

As deel van Checkers se voortdurende verbintenis tot volhoubaarheid en die bevordering van ’n sirkel-ekonomie, is dié maatskappye besig om sy bestaande trolliemandjies te vervang met mandjies wat van herwonne plastiek gemaak is.

Daardeur voorkom Checkers dat sowat 40 ton herwinbare materiaal op ’n stortingsterrein beland.

Sedert 2018 het die kleinhandelaar se trolliemandjies minstens 35% herwonne inhoud bevat. Nou is dit die eerste groot Suid-Afrikaanse kleinhandelaar wat mandjies ten volle van herwinbare materiaal laat maak.

Die nuwe trolliemandjies kom in standaard- en minigroottes, elk gemaak van onderskeidelik 180 en 110 ou melkbottels.

“Ons het ambisieuse teikens gestel om ons omgewingsimpak te verminder en sal voortgaan om ons pogings te verskerp om dit te bereik as deel van ons breër volhoubaarheidstrategie,” sê mnr. Sanjeev Raghubir, die groep se bestuurder van volhoubaarheid. “Hierdie verandering is net een van verskeie inisiatiewe wat ons in ons bedrywighede ingestel het.”

Checkers het ook verskeie ander omgewingsinisiatiewe bekend gestel. Nege jaar gelede het dit die eerste kleinhandelaar geword wat inkopiesakke ten volle van herwonne plastiek gemaak het. In 2018 is “planet bags” bekend gestel, wat kliënte beloon elke keer as hulle die sak hergebruik.

Vroeër vanjaar het dit die eerste Suid-Afrikaanse kleinhandelaar geword wat sy braaivleis-hoenderverpakking vervang met ten volle herwinbare, verantwoordelik verkrygde kartonhouers. Dit is die eerste kleinhandelaar wat ontsmettingsdoeke van sy supermarkte herwin, asook die eerste groot Suid-Afrikaanse supermarkgroep wat ten volle hernubare energie benut.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot