AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4434
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8140
-83,00
SUNS
24 Mrt
-
8714
-141,00
WEAT
24 Mrt
-
6400
43,00
WMAZ
24 Mrt
-
3838
51,00
YMAZ
24 Mrt
-
4017,6
21,60
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Chemiese middels: ‘Staat tree op’

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye werk tans daaraan om sy inspeksiediens van ongeregistreerde chemiese middels te verbeter.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye werk daaraan om sy inspeksiediens van ongeregistreerde chemiese middels te verbeter, sê mnr. Jonathan Maluta Mudzunga, Registrateur van Wet 36 van 1947 wat dié bedryf reguleer.

Dít kom nadat dr. Gerhard Verdoorn, hoof van die Griffon-gifinligtingsentrum en ‘n consultant vir die Plantbeskermings- en Dieregesondheidsvereniging (Avcasa), gewaarsku het dat al hoe meer ongeregistreerde en gevaarlike plaagdoders onwettig uit Indië, China, Turkye en Pakistan ingevoer of op landbouskoue geadverteer word.

Volgens Verdoorn is daar net 14 inspekteurs wat Wet 36 moet afdwing, terwyl daar 50 tot 60 behoort te wees. Mudzunga het by navraag geantwoord daar is wel departementele inspekteurs wat inspeksies by die land se toegangspunt doen. Dit is benewens inspekteurs wat binnelands die wet afdwing. Hy het bevestig dat daar talle onwettige chemiese landboumiddels by doeanepunte asook binnelands gevind word. “Dit is egter moeilik om te sê of dit wel aan die toeneem is.”

Die department se optrede sluit beslaglegging en weiering van toegang in. Party oortreders word aan die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig. Die department het as deel van sy verstewiging van grensbeheer met verskeie bewusmakingsveldtogte onder invoer-agentskappe, munisipaliteite en die publiek begin.

Hy het ook sy werksverhouding versterk met die ander agentskappe soos die SA Polisiediens en die inkomstediens, wat vir grensbeheer verantwoordelik is. Mudzunga het bevestig dat produkte uit die buiteland onwettig op landbouskoue  geadverteer word. Sulke maatskappye is gewaarsku en die skou-organiseerders is genader om dit te keer.

27 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-0.6%
Rand - Pond
22.27
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.46
-0.3%
Palladium
1,412.24
-0.7%
Goud
1,987.18
-0.3%
Silwer
23.11
-0.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,096
-1.4%
Alle aandele
74,598
-1.3%
Hulpbronne 10
63,745
-2.2%
Industriële 25
101,754
-0.9%
Finansiële 15
15,194
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot