AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

China maak deur oop vir SA appels

Plaaslike appels kan al in 2015 na China uitgevoer word, sê mnr. Anton Rabe, uitvoerende direkteur van Hortgro.

Ná agt jaar van onderhandelinge en tegniese probleme het die SA Appel- en Peerprodusentevereniging (SAAPPA) ’n protokol onderteken wat appeluitvoer na China moontlik maak.

Plaaslike appels kan so gou as volgende jaar al na China uitgevoer word, sê mnr. Anton Rabe, uitvoerende direkteur van Hortgro.

Die Minister van Landbou, Bosbou en Vissery, mnr. Senzeni Zokwana, en die Minister vir Kwarantyn AQSIQ in Beijing, mnr. Zhi Shuping, het die protokol onderteken.

Marktoegang tot China is al langer as ’n dekade ’n groot voorkeursaak vir die appelbedryf. Dit sal ook as afskopplek dien vir toegang tot ander Asiese markte.

Rabe sê Chinese kwarantyn-amptenare het Suid-Afrika vroeër vanjaar besoek. Die bedryf het daarna begin om die vereiste boord- en uitvoerregistrasielyste voor te berei sodat dit gereed is wanneer die AQSIQ-amptenare daarvoor vra.

“Sodra die Chinese kwarantyn-amptenare dit goedgekeur en afgeteken het, kan uitvoer dadelik begin.”

“Op die oomblik word appels na agt primêre markte uitgevoer. Dis Afrika, die Verre Ooste en Asië, die Verenigde Koninkryk, Midde-Ooste en Europa. Kleiner volumes gaan ook na die Indiese Oseaan Eilande, Amerika en Kanada. Deur China tot hierdie lys te voeg, skep ’n enorme geleentheid om meer werkgeleenthede in die primêre en sekondêre landbou te skep,” lui ’n verklaring deur Hortgro.

Die organisasie glo toegang tot meer markte sal nuwe aanplantings in die bedryf stimuleer en ook positief wees vir grondhervorming.

’n Soortgelyke proses as vir appeluitvoere na China is ook vir pere geloods en steenvrugte sal ook volg.

“Daar is vertroue dat die proses om verdere protokolle te formaliseer sal versnel, aangesien die vrugte-uitvoerbedryf bewys het hy voldoen aan internasionale beste praktyke vir voedselveiligheid en plantgesondheid,” sê Rabe,

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot