AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

China raak groot speler in melkmark

Die hoë internasionale melkprys kan sy fut verloor, maar die groot vraag is hoeveel melk China gaan koop.

Die rekordpryse vir melk wat internasionaal vir melk in 2013 betaal is, sal na verwagting in die tweede kwartaal afplat, sê Rabobank in 'n vooruitskouing oor die suiwelmark.

Die suiwelvoorraad wat uitgevoer kan word, het in die laaste kwartaal van verlede jaar sterk gestyg en dit sal na verwagting vanjaar voortduur soos wat produsente reageer op beter marges danksy hoë melkpryse en dalende voerkoste.

Die bank het in 'n verklaring gesê die Noordelike Halfrond het 'n goeie produksieseisoen gehad en die Suidelike Halfrond 'n uitstekende een. Dit sal na verwagting genoeg voorraad lewer vir uitvoer en wat China se buitegewone vraag sal oortref.

Tot 30% hoër produksie in Nieu-Seeland
Rabobank verwag dat die Europese Unie se produksie in die eerste ses maande van vanjaar op 'n jaargrondslag met 4% sal styg, wat uitvoer sal bevorder.

In Nieu-Seeland kan produksie in die laaste drie maande van sy seisoen, tot Mei, minstens 20% tot 30% hoër wees as wat dit weens droogte in die vorige seisoen was. Matige produksiegroei word in Australië, Brasilië, Argentinië en Amerika verwag.

SA produksie bly laag
Volgens die Melkprodusente-organisasie se Februarie-verslag oor belangrike markaanduiders het melkproduksie in Suid-Afrika verlede jaar met slegs sowat 1,1% vergeleke met 2012 gegroei.

Produksiegroei sal na verwagting vanjaar onder 2% bly, sê dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die MPO. Pryse hier het nie saam met internasionale pryse gestyg nie.

Nederland help Chinese
Mnr. Tim Hunt, Rabobank-ontleder, sê wat die internasionale vraag betref, sal die oë op China wees om te sien of die land se “frenetiese aankope” van die afgelope 12 maande op die internasionale mark gaan voortduur.

Nederland het pas 'n ooreenkoms met China gesluit om sy kennis van die suiwelbedryf met dié land te deel. China wil sy melkproduksie vernuwe en uitbrei, berig www.boerderij.nl.

Die waarde van die ooreenkoms, wat gesluit is toe mnr. Xi Jinping, die Chinese president, Nederland vroeër vandeesmaand besoek het, is sowat R300 miljoen (€20 miljoen).

Bron: Rabobank
Bron: Boerderij.nl

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot