AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Chinese koop grootste belang in Profert

’n Chinese kunsmismaatskappy het die grootste belang in die SA landboumaatskappy Profert bekom.

Dié ooreenkoms met RuiXing, China se grootste kunsmisverskaffer in private hande, is al in Oktober verlede jaar onderteken, maar die aandele-oordrag is pas afgehandel, sê Profert in ’n verklaring.

Die geldwaarde van die transaksie word nie genoem nie, wel dat RuiXing ’n 55%-belang bekom het. Dit kom nadat die Sanlam-beleggingsfonds Sanlam Private Equity ’n ruk gelede as Profert se beleggingsvennoot onttrek het.

Profert stel in die verklaring ’n gesamentlike jaarlikse omset van meer as R16 miljard en ’n gesamentlike batebelang van meer as R10 miljard saam met RuiXing in die vooruitsig.

Dít sal verdubbeling van die Suid-Afrikaanse maatskappy se 2013-omset, van sowat R5 miljard, behels.

Nuwe aanleg
Die twee nuwe vennote beplan om dadelik met die vestiging van 'n nuwe aanleg vir die omskakeling van steenkool na ureum, springstof en verwante produkte te begin, lui die verklaring.

Voorts is die RuiXing-groep spesialiste in die vervaardiging van stysel en glukose, en die vestiging van sulke aanlegte as deel van die Suid-Afrikaanse landbou-waardeketting word ook beplan.

Profert was tot dusver ’n invoerder en verspreider van ureum as stikstofbron, maar hoop nou, met RuiXing as sy nuwe vennoot, om ook ’n uitvoerder hiervan te word.

Deur sy filiaal Vrystaat-Mielies is Profert ook by die finansiering en bemarking van landbouprodukte betrokke, asook by die verspreiding van veeartsenykundige produkte en die vervaardiging van onder meer veevoer en troeteldierkos.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.29
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot