AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Chinese verkies SA makadamias

Suid-Afrikaanse makadamias is gewild in China weens hul goeie gehalte.

Die meeste Chinese verkies Suid-Afrika se makadamias op grond van hul goeie gehalte, sê mnr. Yu Zhongwu, voorsitter van die Lin’an Nuts & Roaster Association in China. Hy het op ’n onlangse Suid-Afrikaanse makadamianeut-seminaar in Sjanghai vertel dat hy Suid-Afrika al besoek het en beïndruk was met die land se makadamiabedryf.

Hoewel Suid-Afrika die wêreld se grootste uitvoerder van makadamianeute is en sowat 50% van sy uitvoerneute vir die Verre-Ooste bestem is, moet daar gekyk word na beter handelsvoorwaardes tussen Suid-Afrika en China.

Mnr. Walter Giuricich, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Makadamiakwekersvereniging (Samac), sê China hef slegs 14,9% invoerbelasting op Australiese makadamianeute danksy die Sino-Australiese vryehandelsooreenkoms. Dié tarief gaan oor vyf jaar heeltemal afgeskaf word, terwyl Suid-Afrika steeds 19% invoerbelasting op sy neute vir China betaal.

“Ons regerings sal moet saamwerk om te verseker dat Chinese verbruikers op lang termyn steeds Suid-Afrikaanse neute kan geniet,” sê Giuricich.

Aanlynmarkte

Suid-Afrika voer tans sowat 20 000 ton makadamianeute na China uit. Die vraag in China het Suid-Afrikaanse neutuitvoer oor die laaste ses jaar tienvoudig vermeerder, maar Amerika en Kanada is steeds Suid-Afrika se grootste markte vir uitgedopte neute.

Mnr. David Matthieu, uitvoerende hoof van Daxue Consulting, sê Chinese verbruikers verkies om hul eie neute uit te dop. Vir hulle is dit ’n kwessie van veiligheid en higiëne, en daar is ook ’n mate van pret daaraan verbonde, sê hy.

Daar is egter nog baie ruimte vir groei en Suid-Afrikaanse boere kan hulle byvoorbeeld op die groeiende aanlynmark toespits en dit ontwikkel, sê Matthieu. In Beijing, Sjanghai, Guangzhou en Chengdu het net die helfte van 900 verbruikers onder wie daar ’n onlangse opname gedoen is, geweet wat makadamias is.

Zhongwu sê Chinese invoerders hoop om met meer verskaffers van Suid-Afrika saam te werk en die Chinese verbruikersmark uit te bou. Mnr. Barry Christie, bedryfsbestuurder van Samac, waarsku egter dat Chinese kopers versigtig moet wees om regstreeks by kwekers te koop.

Hy raai hulle aan om eerder in oorleg met Samac seker te maak hulle koop by verwerkers met ’n goeie rekord vir gehalte en verwerkingspraktyke.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot