AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Cloete maan oor 'padterrorisme'

Suid-Afrika se padnetwerk van sowat 20 000 km is onder geweldige druk omdat die spoornetwerk nie meer doeltreffend is nie en weens "padterrorisme", het mnr. Christof Cloete, voorsitter van Agri Wes-Kaap, op die Wes-Kaapse Landboubesigheidskamer se kongres op Arniston gesê.

Hy sê oorbelading van voertuie is een van die grootste probleme. Volgens berekenings van 'n afgevaardigde op 'n onlangse streekkongres is daar ongeveer 2 miljoen swaarvoertuie op Suid-Afrika se paaie. Van die sowat 400 000 vragmotors is 15 % tot 20 % oorlaai. 'n Vragmotor met 'n vrag van 9 ton het dieselfde impak op die pad as 10 368 motors.

As een as met 4,5 ton oorlaai word, is die skade gelykstaande aan dié van 160 000 motors. Die skade aan 'n pad deur 'n vragmotor met ses aste is dus gelyk aan 960 000 motors.

Mnr. Cloete sê wetsgehoorsame vervoerkontrakteurs kan nie meeding met "oorlaaiers" wat na bewering spog dat hulle tot 80 ton op 'n 50 ton-vragmotor laai, of kontrakteurs beloon met bonusse van tot R20 000 om boetes te betaal nie.

Omdat dit sowat R1,7 miljoen kos om net een kilometer van 'n nasionale pad te herstel en veral vervoer-infrastruktuur so 'n groot invloed op die landbou se mededingendheid kan hê, mag boere en agribesighede nie betrokke wees by hierdie wanpraktyke nie. "Ons moet toesien dat geen vragmotor oorlaai van ons plaas of onderneming vertrek of daar aankom nie. Boere en agribesighede mag nie betrokke wees by die verwoesting van hul lewensaar nie."

Die druk op die land se paaie kan verlig word deur die verbetering en beter benutting van die bestaande spoornetwerk. "Spoorlyne lê die land vol - sylyne loop tot by die verste uithoeke," het mnr. Cloete gesê. Die herstel van spoorvervoer kan op maatskaplike gebied 'n gunstige bydrae lewer.

Volgens die strategiese plan vir die landbou sal provinsiale landboudepartemente en plaaslike regerings gevra word om infrastruktuurprobleme te identifiseer vir insluiting in 'n geïntegreerde ontwikkelingsplan vir infrastruktuur. Hy het boere en agribesighede aangemoedig om seker te maak dat hul infrastruktuurbehoeftes op alle regeringsvlakke bekend gemaak word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot