AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Clover: Aardklop-borgskap ’n ‘sakebesluit’

Die besluit om die hoofborg van Aardklop te word, was ’n sakebesluit om ’n handelsmerk uit te brei, aldus Clover.

Die besluit om die hoofborg van die Aardklop-kunstefees te word, was ’n sakebesluit om ’n handelsmerk uit te brei, aldus Clover.


Luidens ’n verklaring sê mnr. Chris Lerm, die uitvoerende bestuurder van die maatskappy se afdeling vir handelsmerkuitbreiding en bemarking, die borgskap volg ná besluite oor gebalanseerde bemarking. Dié kunstefees word jaarliks in Potchefstroom aangebied.


Oor sommige boere se kritiek teen die borgskap van R30 miljoen, sê Lerm Clover het sy melkkwota aan boere met 50 miljoen liter vir die 2011/’12-boekjaar verhoog. Dié stap is moontlik gemaak deur doeltreffende bemarkingsprojekte wat die maatskappy mededingender maak.


Verskeie boere het ná die aankondiging van die borgskap via die media opgemerk dat hulle meen dié geld kon aangewend word om die melkprys aan boere te verhoog.


Emosionele tema

“Melk is ’n emosionele onderwerp, maar ons weet dat advertering en bemarking belangrik is vir ons handelsmerk. Ons Aardklop-borgskap is nie ’n korporatiewe, maatskaplike beleggingstap  nie, dit is strategiese, kommersiële bemarking wat ons handelmerk ondersteun,” sê Lerm.


Volgens Lerm kom sowat 50% van die maatskappy se wins van sy verskillende vloeibare produkte, soos gegeurde water en vrugtesap. Dit is die produkte wat eksklusief by Aardklop verkoop sal word.


Die maatskappy sal die kunstefees oor die volgende vyf jaar borg teen R4,5 miljoen per jaar.


Hy sê die maatskappy se notering op die Johannesburgse Effektebeurs het hom in staat gestel om kontantvloeiprobleme op te los. Dít het die maatskappy in staat gestel om vroeër vanjaar ’n nuwe bemarkingsveldtog, “Way Better”, te onderneem. Die veldtog is onder meer daarop gemik om die handelsmerk meer modern te maak.


Lerm sê hulle is baie tevrede met die terugvoering wat hulle van die eerste stadium van die veldtog kry. Die tweede stadium van die veldtog sal aanstaande maan begin. Dié fase sal gekenmerk word deur advertensies op televisie en in fliekteaters.


6 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.96
+0.1%
Silwer
18.93
+0.3%
Palladium
2,079.50
+0.3%
Platinum
867.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,306
+0.3%
Alle aandele
63,637
+0.4%
Hulpbronne 10
56,245
-0.1%
Industriële 25
79,489
+1.3%
Finansiële 15
14,012
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot