AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Clover binnekort op die JSE

Clover Industries Limited behoort teen 14 Desember 2010 op die Johannesburgse Effektebeurs gelys te word.

Clover Industries Limited behoort teen 14 Desember 2010 op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) gelys te word.

Mnr. Johann Vorster, uitvoerende hoof van die maatskappy, sê gewone aandele sal onder ‘CLR’ in die voedselindustrieë-kategorie gelys word, en voorkeuraandele onder dié sektor van die hoofraad onder die kode ‘CLRP’.

Dié stap sal plaasvind in samewerking met ‘n aanbod om inkomste tot R500 miljoen te verhoog deur ‘n private plasing van nuwe gewone aandele in die maatskappy se aandelekapitaal. Sowat 47 619 000 nuwe gewone aandele maak deel van die aanbod uit, en dit sal sowat 27,7% beslaan van die totale aandele wat op die JSE beskikbaar sal wees.

Rand Merchant Bank is die hoofadviseur en die boekbestuurder vir die aanbod. Die prys vir dié aandele sal tussen R9,00 en R12,00 per aandeel wees. Die finale prys sal bepaal en aangekondig word sodra die aanbod na verwagting op 9 Desember 2010 afgehandel sal word.

Wie kan koop?

Volgens ‘n verklaring sal die “aanbod aandele” slegs aan “gepaste” beleggers beskikbaar gemaak word.

Dit sluit in geselekteerde institutionele beleggers aan wie die aanbod spesifiek gekommunikeer word, genooide beleggers in Suid-Afrika wat inteken as prinsipale vir “aanbod aandele” vir nie minder as R100 000 nie, direkteure en beamptes van die maatskappy en bestaande gewone aandeelhouers (wat boere insluit) van Clover.


Die R500 miljoen?

Volgens Vorster sal sowat R350 miljoen van dié bedrag aangewend word vir hulle primêre kapitale projek, Projek Cielo Blu. Sowat R130 miljoen sal gebruik word om skuld te delg, terwyl die oorlywende bedrag van die noteringskostes sal dra, asook om nuwe sakegeleenthede uit te brei.

Projek Cielo Blu fokus daarop om haakplekke in die maatskappy se produksie en voorsieningskettings aan te spreek. Deur middel daarvan sal die Clayville Langleweprodukte se geriewe van Pretoria na Pinetown en Port Elizabeth verskuif word.

Vorster sê dit sal sakebestuur meer kostedoeltreffend maak. Hy sê dit sal min tot geen werksverliese tot gevolg hê nie. “Daar sal wel een of twee gevalle wees waar ‘n persoon nie sal kan verhuis nie, wat tot ‘n bedanking, ens. kan lei.” Die maatskappy het wel in die middel van die jaar sowat 500 senior werknemers afgelê in ‘n poging tot kostedoeltreffendheid.

Voordeel vir produsente

Vorster sê een van die voordele wat die stap vir produsente inhou, is ‘n aansienlike verhoging in aandelewaarde. “Dit sal Clover ook help om te groei as ‘n maatskappy, wat sal kan lei tot ontwikkeling op plase”.

Volgens Vorster kon die maatskappy die afgelope paar jare baie beperk groei, wat indirek beteken het dat hulle produsente se groei ook beperk was.

“In 2000 het ons sowat 3000 produsente gehad wat aan ons gelewer het. Vandag het ons 280, maar hulle is baie meer gespesialiseerd en hulle operasies het groter geword. Hulle het dus kanse nodig om te groei, en ‘n sterker Clover sal hulle dié kanse bied,” vertel Vorster.

29 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,837
+0.1%
Alle aandele
75,354
+0.2%
Hulpbronne 10
64,723
-1.6%
Industriële 25
102,478
+0.8%
Finansiële 15
15,383
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot