AFGRI
BEAN
02 Des
-
9277,6
-87,40
CORN
02 Des
-
4549,6
-0,40
SOYA
02 Des
-
10490
72,00
SUNS
02 Des
-
10750
-136,00
WEAT
02 Des
-
6700
-45,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4940
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Clover borg nou Aardklop

Clover is Aardklop se nuwe hoofborg en gaan ’n suiwelgeurtjie aan dié kunstefees verleen.

Clover is Aardklop se nuwe hoofborg en gaan ’n suiwelgeurtjie aan dié kunstefees verleen.


Dr. Steve Booysen, voorsitter van Aardklop, het Maandag (25 Julie) aangekondig dat Clover ’n borgskap van R30 miljoen oor die volgende vyf jaar aan die Potchefstroomse kunstefees beloof het.


Nuwe naam

Die onlangs genoteerde maatskappy sal vanjaar reeds R4,5 miljoen daarvan aan die fees oordra in ruil vir ’n naamsverandering. Die fees sal voortaan as die “Clover Soveel Beter Aardklop Nasionale Kunstefees” bekend staan. Dié bedrag sal jaarliks, saam met inflasie, verhoog.


Die melkverwerker sal ’n bykomende R2 miljoen belê wat vanjaar vir bedryfsdoeleindes aangewend sal word. Mnr. Johann Vorster, hoof uitvoerende beampte van Clover, sê dié stap is deel van die maatskappy se bemarkingsplanne en sal nie produsentepryse beïnvloed nie.


“Dié borgskap maak op ’n universele basis sin en ons glo dat die opbrengs wat daaruit sal voortvloei, uiteindelik homself sal finansier.”


Vorster sê met dié stap wil Clover wys dat hy verantwoordelik wil wees teenoor die publiek. “Ons is nie net op winsbejag ingestel nie, maar wil ’n bydrae in die gemeenskap lewer.”


Hupstoot vir kultuur

Booysen sê dit is belangrik dat maatskappye hulself moet vereenselwig met ander wat dieselfde waardes as hulle het. “Die borgskap is die grootste aankondiging wat Aardklop nog kon doen. Dit gaan nie net as ’n inspuiting vir dié fees dien nie, maar sal ook Suid-Afrikaanse kultuur oor die land heen ’n hupstoot gee.”


Die geld sal onder meer gebruik word om plaaslike gemeenskappe op te hef en deel van die fees te maak.


* Aardklop vind vanjaar van 4 tot 9 Oktober plaas.


26 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.40
+0.4%
Rand - Euro
18.37
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,802.18
-0.1%
Silwer
22.73
-0.1%
Palladium
1,933.50
-0.6%
Platinum
1,044.00
-0.0%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,231
-0.9%
Alle aandele
74,324
-0.9%
Hulpbronne 10
74,234
-2.3%
Industriële 25
91,565
-0.7%
Finansiële 15
15,376
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot