AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Clover koop groot by DairyBelle

Clover gaan twee afdelings van DairyBelle teen R155 miljoen koop, onder meer om die mark vir jogurt beter te ontgin.

Die suiwelmaatskappy Clover gaan DairyBelle se afdelings vir jogurt- en langlewemelk koop.

Op dieselfde dag wat Clover dié nuus bekend gemaak het, het die genoteerde maatskappy ook gewaarsku sy verdienste per aandeel vir die jaar tot 30 Junie kan heelwat laer as ‘n jaar gelede wees.

Clover gaan onderskeidelik R125 miljoen en R30 miljoen betaal vir DairyBelle se afdelings wat jogurt en UHT-melk vervaardig, bemark en versprei.

Sekere voorwaardes
Dié twee maatskappye het Donderdag, 8 Mei,  in 'n gesamentlike mediaverklaring gesê onderhandelinge hieroor is afgehandel maar daar is nog opskortende voorwaardes, insluitend goedkeuring deur die mededingingsowerhede.

Ná die verkrygings sal Clover se markaandeel in die jogurtmark sowat 10% wees en in die langlewemelk sowat 19%.

Die transaksies strook met Clover se strategie om sy portefeulje van toegevoegde waarde en handelsmerkprodukte uit te brei.

“Die verkryging van DairyBelle se bates bied Clover toetrede tot die hoogs aantreklike en winsgewende jogurtmark – een van die belangrikste geleenthede nadat ons kontrakte met Danone later vanjaar eindig,” sê mnr. Johann Vorster, uitvoerende hoof van Clover.

Wil handelsmerke uitbrei
“Die samevoeging van hierdie bates met ons verkoops- en verspreidingsvermoëns sal ons in staat stel om die huidige DairyBelle-handelsmerke uit te brei en en ons eie Clover-handelsmerkprodukte in hierdie mark bekend te stel.”

Clover sal sy onverwerkte melkvoorraad in die Wes-Kaap beter kan gebruik met dié dat DairyBelle se UHT-produksiegeriewe daar geleë is.

Mnr. Pedro Viudez, uitvoerende hoof van DairyBelle, sê die maatskappy sal nou op sy kernsake van kaas en nis-botterprodukte kan fokus.

* Clover het ook 'n handelsverklaring uitgereik waarvolgens hy verwag dat sy wesensverdienste per aandeel vir die jaar tot 30 Junie meer as 20% laer as in die vorige ooreenstemmende tydperk kan wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot