AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Clover noteer amptelik op JSE

Clover het groot waardering teenoor sy produsente uitgespreek tydens die maatskappy se notering op die JSE.

Clover Industries Limited het groot waardering teenoor sy produsente uitgespreek terwyl die maatskappy vandag (14 Desember) op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) genoteer het.


Mnr. Johann Vorster, uitvoerende hoof, sê die eerste gesprekke oor dié stap het reeds in 1998 plaasgevind. “Sewe jaar gelede het die JSE gesê ons kon toe nog nie genoteer word nie.”


Met notering in gedagte het die maatskappy sy strategie van aanbodgedrewe na vraaggedrewe begin verander, en in 2008 het hy besef hy het te veel melk en het hy kwotas ingestel. Vorster sê die wêreldwye ekonomiese afswaai het die maatskappy ook gedwing om sy interne strukture meer vaartbelyn te maak wat na afleggings en herstrukturering gelei het.


“Baie dankie aan die boere wat ons toegelaat het om met dié stap voort te gaan en vir die ondersteuning wat ons van adviseurs en verbruikers ontvang het,” aldus Vorster. Hy sê om op die JSE genoteer te wees gaan groot geleenthede vir groei aan die maatskappy en sy produsente verskaf.


“Ons produsente kry die volle voordeel hieraan verbonde.”

Klik hier vir 'n fotogalery van die notering.


Die begin

Clover het sy toekoms op die JSE met ‘n eerste verhandeling van R10,76 per aandeel geopen, wat aan die maatskappy met kapitaal van meer as R1,5 miljard voorsien.


Die maatskappy se gewone en voorkeur-aandele is onder die afdelings voedselprodusente en voorkeuraandele op die hoofbord van die JSE, onder die kodes CLR en CLRP onderskeidelik, gelys.


Die notering het in samewerking met ‘n aanbod van aanbodaandele deur private plasing plaasgevind. Dié 54 761 905 aandele is teen R10,50 per aandeel geplaas, wat ’n inkomste van R575 miljoen tot gevolg gehad het. Dié aandele is aangebied aan uitgesoekte plaaslike en internasionale beleggers. Rand Merchant Bank hanteer die boek vir dié aandele.

 

Die JSE

Mnr. Russell Loubser, uitvoerende hoof van die JSE, sê: “Die JSE is baie in sy skik om Clover op die hoofbord te verwelkom. Dit is ‘n handelsmerk met wye aanhang in Suid-Afrika. Clover se notering bied beleggers nog ‘n opsie om blootstelling tot die voedselproduksiesektor te kry.”


Die maatskappy is in 1898 gestig. Vorster sê tans neem hy jaarliks sowat R650 miljoen liter melk in, wat sowat 27% van die land se totale melkinhame is.


14 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.46
+0.4%
Rand - Pond
22.65
-0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
978.50
+0.6%
Palladium
1,382.49
-1.7%
Goud
1,941.47
+0.1%
Silwer
22.39
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,479
+1.0%
Alle aandele
74,950
+0.9%
Hulpbronne 10
65,073
-0.9%
Industriële 25
101,310
+1.5%
Finansiële 15
15,360
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry nie een vir baie woorde nie.
Moet my leer ken sodat ek hulle kan leer ken. Nie een vir baie woorde nie. Maar eerlikheid is n moet.
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot