AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Clover: Nuwe struktuur, aandele vir boere

Clover-boere kan aandele in die nuwe melkmaatskappy Dairy Farmers South Africa besit.

Boere wat melk aan Clover lewer, sal aandele in Clover se nuwe maatskappy, Dairy Farmers South Africa (DFSA), kan besit.

Die maatskappy het in 'n handelsverklaring meer besonderhede oor DFSA gegee, nadat hy vroeg in Desember sy planne vir dié herstrukturering bekend gemaak het. Sowat 75% van aandele in DFSA sal op of ná 30 Junie 2017 aan boere beskikbaar gestel word, na gelang van die hoeveelheid onverwerkte melk wat hulle die laaste drie jaar aan Clover gelewer het.

Die oorblywende aandele sal aan Clover behoort. DFSA sal sy eie onafhanklike raad van nege direkteure hê, waarvan twee Clover sal verteenwoordig. Clover sê die rede waarom hy herstruktureer, is omdat hy sy blootstelling aan die sikliese aard van sy laemargesake wil uitskakel.

Dit is vars melk waarby nie waarde toegevoeg is nie, ultra-gepasteuriseerde melk en ultra-hoëtemperatuurmelk. Sy hoëmargesake sluit in vla, jogurt, sekere kase en babaprodukte.

Prysbepaling

Clover sê een van die doelwitte met die herstrukturering is om wanopvattings uit die weg te ruim oor hoe die prys van onverwerkte melk bepaal word. “Daar is 'n wanopvatting by kapitaalmarkbeleggers en ander markdeelnemers dat Clover, in die vasstelling van die prys vir onverwerkte melk, produsente kan bevoordeel ten koste van winsgewendheid. Soortgelyk is daar 'n wanopvatting by produsente dat Clover, in die vasstelling van die prys van onverwerkte melk, winsgewendheid verbeter ten koste van produsente.”

Die herstrukturering sal daartoe lei dat DFSA die prys van onverwerkte melk bepaal, en nie Clover nie. DFSA sal sowel die prys bepaal wat boere betaal, as die prys waarvoor hy die melk aan derde partye verkoop. DFSA sal onverwerkte melk aan meer as net Clover mag verkoop.

“Dit sal daartoe lei dat die prys van onverwerkte melk onomwonde deur markkragte bepaal sal word,” sê Clover in die verklaring. Clover sal melk by die DFSA koop teen die gemiddelde nasionale prys waarteen DFSA dit by boere koop.

Die stigting van DFSA sal dit vir Clover moontlik maak om hom toe te spits op sy hoëmargesake. DFSA sal hom toespits op die najaag van volume in die laemargesake. Groter volume in laasgenoemde sal tot Clover se voordeel strek, omdat sy bestaande infrastruktuur daarvoor gebruik sal word en DFSA Clover sal betaal vir dienste gelewer.

Clover sê hy gaan die laemargesake teen 'n nominale bedrag aan DFSA oordra. Dit sluit alle leweringsooreenkomste in wat Clover met boere het. “Produsente se posisie behoort onveranderd te bly,” lui die verklaring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot