AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Clover se mark vir varsmelk groei

Terwyl die verbruik van varsmelk in Suid-Afrika daal, neem die verbruik van Clover se varsmelk toe.

Die land se suiwelbedryf verkeer onder druk, en mnr. Johan Vorster, hoof-uitvoerende beampte van Clover, sê hy voorsien nie binnekort groot prysverhogings aan melkboere nie. Die maatskappy se bedryfswins het in die eerste ses maande van die 2012/’13-boekjaar met 22,4% gedaal.

Vorster sê dié daling kan grootliks toegeskryf word aan hoër produksiekoste wat die maatskappy moes absorbeer,soos brandstof, asook weens die koste van promosies van nuwe produkte voor die feestyd. Arbeidsoptrede het ook die maatskappy se inkomste beïnvloed. “Ons het gemengde gevoelens oor die resultate, maar ons is trots op wat ons in ’n kort tyd vermag het om nuwe produkte op die mark te kry en bekend testel.”

Pryse aan verbruikers is sedertdien met tot 10% verhoog, en die pryse begin nou normaliseer.  

Aandeel in varsmelkmark
Vorster sê hulle is ook trots op die groei wat Clover in die verbruik van varsmelk in Suid-Afrika behaal het. Dit is een van die maatskappy se belangrikste produkte, en tans verskaf die maatskappy sowat 31% van dié mark. Verbruik van die maatskappy se varsmelk het die afgelope ses maande met sowat 2% gegroei, terwyl syfers vir die land se totale varsmelkverbruik ’n daling van sowat 3% toon.

“Ons is steeds positief oor Suid-Afrika se melkbedryf, en dit is een van ons belangrikste vertakkings,” aldus Vorster. Hy sê dit is opvallend dat skaalekonomie ál meer in die bedryf voorkom met groter melkboere wat kleiner melkboere se boerderye oorkoop.

Die resultate
Die daling in bedryfswins ten spyt, het die maatskappy in die ses maande tot 31 Desember 2012 ’n verhoging 10,8% in sy inkomste aangeteken, wat op R3,98 miljard te staan gekom het.

Die tussentydse verdienste het met sowat 34% gedaal weens verhoogde produksiekoste. Wesensverdienste per aandeel het luidens ’n verklaring jaar op jaar van 61,2c tot 40,7c verswak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.64
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,652
+0.5%
Alle aandele
64,104
+0.6%
Hulpbronne 10
61,670
+2.4%
Industriële 25
77,371
-0.0%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot