AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Clover spandeer op kapitaalprojekte

Clover se raad van direkteure het bykomende projekte vir die besteding van kapitaal ter waarde van R277 miljoen goedgekeur.

Clover se raad van direkteure het bykomende projekte vir die besteding van kapitaal ter waarde van R277 miljoen goedgekeur.


Luidens ’n verklaring bring dié projekte, saam met die suiwelverskaffer se Projek Cielo Blu, die groep se projekte vir die besteding van kapitaal op R627 miljoen te staan.


Projekvoorstelle, soos die skuif van die groep se kaasvervaardigingsfasiliteit na die kus en projekte wat die sentrale streke se kapasiteit vir insameling vergroot, is goedgekeur.


Van die projekte sal onmiddellik onderneem word, terwyl ander eers sal begin ná sekere fases van Prorek Cielo Blu afgehandel is. Lees hier meer oor die projek.


Finansiering

Die verskillende nuwe projekte sal gefinansier word deur interne bronne, wat die oorblywende inkomste van die groep se notering op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) insluit. Die inkomste wat op die JSE gegenereer word, word primêr vir Projek Cielo Blu aangewend.


Mnr. Johann Vorster, hoof uitvoerende beampte van Clover, sê die goedkeuring van die projekte is vir hulle ’n riem onder die hart.


“Ons beweging in ’n lae rat en sterk generering van kontant stel ons in staat om geleenthede te benut om voortgesette historiese onbevoegdhede reg te stel. Ons verwag om die voordele van die verbeteringe in die loop van die volgende 36 maande te sien”, aldus Vorster.


14 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.11
+1.0%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.36
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.91
+0.8%
Platinum
1,023.63
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,173
+1.4%
Alle aandele
75,334
+1.4%
Hulpbronne 10
75,189
+1.6%
Industriële 25
92,282
+0.8%
Finansiële 15
15,820
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot