AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,6
-85,40
CORN
02 Des
-
4553,4
3,40
SOYA
02 Des
-
10490
72,00
SUNS
02 Des
-
10810
-76,00
WEAT
02 Des
-
6700
-45,00
WMAZ
02 Des
-
5090
-37,00
YMAZ
02 Des
-
4943,2
-15,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Clover wil weer self melkwinning hanteer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Carien Kruger
Foto ter illustrasie. Foto: Carien Kruger
Die suiwelgroep Clover beplan om weer self melk by boere te koop.

Die mededingingskommissie het op Dinsdag 8 November besluit om by die mededingingstribunaal aan te beveel dat die tribunaal Clover se beoogde verkryging van DFSA se melkverkrygingsonderneming sonder voorwaardes goedkeur.

Clover het DFSA (Dairy Farmers of South Africa) in April 2017 as volfiliaal gestig om melkwinning te hanteer. DFSA het onverwerkte melk aan Clover verskaf vir die vervaardiging van sy waardetoegevoegde suiwelprodukte en ook primêre melkprodukte onder die Clover- en ander handelsmerke aan die kleinhandel bemark.

Clover het in Mei 2020 sy belegging in DFSA aan die Melkprodusentetrust vervreem. DFSA en Couga Dairy het in November 2020 saamgesmelt om Dairy Group te vorm.

Die Milco SA-konsortium het Clover in 2019 gekoop. Die Israelse maatskappy Central Bottling Company het ’n beherende aandeel in die konsortium.

DFSA se melkverkrygingsonderneming lewer ’n diens aan Clover wat behels dat hy onverwerkte melk by melkprodusente koop, wat hoofsaaklik in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Hoëveld geleë is, dit vanaf boere na fabrieke vervoer, gehalte- en velddienste asook sekere verbandhoudende administratiewe, finansiële en kontrakbestuursdienste lewer.

Die kommissie sê die partye het ooreengekom dat daar vir drie jaar vanaf die goedkeuringsdatum van die transaksie geen aflegging van personeel sal wees nie.

Clover het hom ook daartoe verbind om, vir vyf jaar ná die transaksie, bykomende beleggings te maak in opleiding en vaardigheidsontwikkeling, asook ondernemingsontwikkeling.

Clover sal verder, vir vyf jaar vanaf die datum van die inwerkingtreding van die transaksie, bestaande melkverkrygingskontrakte met die betrokke verskaffers behou, mits die verskaffers voortgaan om gereeld onverwerkte melk teen markverwante pryse te lewer.

Clover sal ook onverwerkte melk wat hy in surplus het nadat hy in sy eie behoeftes voorsien het, teen markverwante pryse aan sy mededingingers beskikbaar stel.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.41
+0.4%
Rand - Euro
18.38
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.75
-0.0%
Palladium
1,923.67
-1.1%
Platinum
1,042.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,259
-0.9%
Alle aandele
74,384
-0.9%
Hulpbronne 10
74,195
-2.4%
Industriële 25
91,695
-0.5%
Finansiële 15
15,371
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot