AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Cosatu raak betrokke in De Doorns

Lede van Cosatu neem tans deel aan samesprekings tussen boere en stakende werkers in die Hexriviervallei.

Die situasie in De Doorns, waar duisende betogers dié week hul stemme dik gemaak het oor beweerde ongelukkigheid oor lone, word deur verskillende rolspelers dopgehou.

Mnr. Tony Ehrenreicht, streeksekretaris vir Cosatu in die Wes-Kaap, sê hy sal deelneem aan samesprekings tussen verteenwoordigers van werkers en werknemers en ander betrokkenes wat tans plaasvind.
 
Die kantoor van mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse Minister van Landbou, hou die situasie ook fyn dop en volgens mnr. Wouter Kriel, woordvoerder, is hulle gereed om die gebied indien nodig te besoek.
 
Intussen trek skares mense by die sportterrein op De Doorns saam, waar hulle geduldig en vreedsaam wag vir Ehrenreicht om sy opwagting te maak.
 
Brande
Me. Porchia Adams, skakelbeampte vir Agri Wes-Kaap, sê nog geen brande het Woensdag voorgekom nie. Van die betogers het Maandag en Dinsdag, 5 en 6 November 2012, soos hulle tussen plase deur na die dorp gestap het, na bewering die veld langs die wingerde aan die brand gesteek. Die skade word tans op tussen 30ha en 50ha geskat.
 
Lt. kol. André Traut, polisiewoordvoerder, sê intussen verskyn ’n boer en ses betogers op onderskeidelik aanklagte van poging tot moord en openbare geweld in die landdroshof op Worcester. Die boer het Dinsdag, 6 November 2012, glo ’n waarskuwingskoot in die grond afgevuur om te voorkom dat sý wingerd ook aan die brand gesteek word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.09
+1.6%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,324.50
+4.5%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot