AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Cosatu wil hom na wêreldmark wend

Cosatu wil glo internasionale kontakte inlig oor kwessies aangaande plaaswerkers, wat dalk uitvoer kan benadeel.

Beweerde onderhandelinge oor plaaswerkerlone het glo tot stilstand gekom omdat Agri SA daarteen gekant is om ’n geldelike aanbod te maak. Mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, beskuldig die organisasie daarvan dat hy nie wil onderhandel nie weens ’n “ou regse kliek” binne die organisasie, wat dit steeds “regeer.”
 
Ehrenreich sê die beoogde plaaswerkerstaking op 4 Desember 2012 kan bedryfsverhoudinge op plase totaal hervorm, en dit het die potensiaal om ’n volhoubare oplossing vir opbouende samewerking in die landbousektor te bring. “As die staking voortgaan kan dit bedryfsverhoudinge met dekades terugsit, en die algemene vyandigheid op plase laat toeneem,” lui ’n verklaring.
 
’n Groep boere wat egter, volgens Ehrenreich, ontevrede is oor hoe die kwessie deur Agri SA gehanteer word, het na bewering aangedui dat hulle buite die organisasie met Cosatu wil gesels. “Dié onderhandelinge sal kyk na ’n raamwerk vir toekomstige bedryfsverhoudings, bedryfsteun van die Regering en’n aanpassing van die minimum loon van R69.”
 
Wêreldmarkte
Ehrenreich sê hulle beoog nou om met hul internasionale kontakte in verbinding te tree en hulle in te lig oor die stand van sake “en die houding van boere”. Dit sal beteken dat boere in staat sal wees om hul vrugte te oes, “maar geen internasionale land sal dit koop nie, en dit sal in hulle pakkamers staan.”
 
“Gegewe dat die lys (van produsente) binnekort as uitgeworpenes in internasionale oë gesien sal word, sal ons ook verseker dat dokwerkers nie die vrugte van hierdie streke hanteer nie,” sê Ehrenreich. “Ons sal hierdie oproep vir die veroordeling van boere se houding openbaar maak en dit sal daartoe lei dat die banke wat geld aan boere leen, hulle as riskante beleggings sien.”
 
Mnr. Anton Rabe, voorsitter van Agri SA se Arbeids- en Maatskaplike Beleidskomitee, sê: “Dit is totaal onverantwoordelik om so iets te vra, en dit sal glad nie die belange van die mense wat Cosatu sê hy dien, help nie.”
 
Rabe se hulle het begrip vir die behoeftes op grondvlak en aanvaar dat minimum lone verhoog moet word. “Maar die regte wetlike proses moet gevolg word. Die totale beleidstruktuur van die landbou moet hersien word om boere ook in staat te stel om beter lone te betaal.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot