AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Covid-19 eis bekende boere

akkreditasie
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Covid-19 het onlangs die lewens van nog twee bekende boere geëis.

Mnr. Dawid Krause, korporatiewe handelsmerkspesialis en tegniese raadgewer vir stoetveedienste van die Namibiese veevoermaatskappy Feedmaster, is weens covid-19-verwante komplikasies in Windhoek oorlede.

Hy was bekend op die jaarlikse Windhoekskou waar hy as aankondiger opgetree het. Hy het ook ’n sleutelrol in Namibië se jeugskoubeweging gespeel en was besig om reëlings vir vanjaar se kompetisie te tref toe hy gesterf het.

Krause het ook ’n belangrike rol in die veldbulbeweging gespeel nadat hy ’n kursus by dr. Hannes Dreyer, stigter en verantwoordelike beampte van die Oos-Vrystaatse Veldbulklub, bygewoon het. In 2015 het hy gehelp om Veldbul Namibië te stig.

Krause het ná skool ’n landboudiploma deur die eertydse Sukses-kollege verwerf. Hy laat sy vrou, Ansie, en ’n seun, Herman, agter.

Dawid Krause
Mnr. Dawid Krause

Mnr. Dolf de Wet, Dorper-en-wildboer en eienaar van die Withuis-gasteplaas naby Grünau in Namibië, is vyf dae ná sy 71ste verjaardag weens covid-19-verwante komplikasies oorlede.

Hy het 50 jaar op die familieplaas geboer nadat hy die boerdery op 21-jarige ouderdom moes oorneem nadat sy ouers in ’n motorongeluk oorlede is.

Hy laat sy vrou, Kinna, hul drie kinders, Dolf (wat saam in die boerdery is), Niekie van der Merwe en Febe de Wet, en vier kleinkinders, Dantie, Danika, Annabelle en Albert, agter.

Dolf de Wet
Mnr. Dolf de Wet

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.90
-0.4%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
922.81
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot