AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Cradock-boer haal weer 23 t/ha!

Die suidelike streek se wenner in vanjaar se 20 ton-klub-mielie-kompetisie se opbrengs was net oor die 23 t/ha.

Mnr. Wouter Heyns van die plaas Uplands by Cradock is vanjaar se wenner in die suidelike streek in die 20 ton-klub-mieliekompetisie van Cradock Saadverspreiders.

Sy opbrengs van 23,05 t/ha is net effens minder as die nasionale rekord van 23,92 t/ha wat verlede jaar deur mnr. Erich Cloete van die plaas Sanctuary in dieselfde distrik opgestel is.

Die naaswenner is mnr. Zirk Scheepers van die plaas Wonderkop, Cradock, wat 22,98 t/ha geoes het. Scheepers was drie jaar gelede die algehele wenner met ’n opbrengs van 22,5 t/ha.

Boerderypraktyke verbeter

Mnr. Dirk Visser, eienaar van Cradock Saadverspreiders, het by die oorhandiging van die pryse op 24 Junie gesê sedert die kompetisie vier jaar gelede ingestel is, het dit ’n groot bydrae gelewer om beter opbrengste te behaal.

“Boere wat daaraan deelneem, het hul grond- en boerderypraktyke aangepas om ’n volhoubare boerdery van hoë opbrengste met die minimum insette te verkry.” In die noordelike streek was mnr. Hendrik Bloem van die Kroon-boerdery by Colesberg die wenner met ’n opbrengs van 20,34 t/ha. Die naaswenner was mnr. Izak van der Merwe van die plaas Bo-Kransfontein, ook by Colesberg, wat 19,65 t/ha geoes het.

Die twee streekwenners het elk R40 000 gewen en die naaswenners R20 000. Visser sê die prestasie is in ’n moeilike produksiejaar behaal, aangesien die hitte-eenhede hoog was en dit baie droog was, met reën wat eers laat in Januarie en Februarie uitgesak het. Die kompetisie word aanstaande jaar vir die laaste keer aangebied.

Van links na regs: Mnre. Johan Le Roux; Dirk Visser; Elandre Marais; Zirk Scheepers; en Hendrik Bloem. Afwesig is mnr. Wouter Heyns. Foto: Verskaf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,686.65
+1.5%
Silwer
20.40
+7.2%
Palladium
2,244.00
+3.6%
Platinum
898.50
+3.9%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,833
+0.8%
Alle aandele
64,220
+0.8%
Hulpbronne 10
61,626
+2.3%
Industriële 25
77,544
+0.2%
Finansiële 15
13,799
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot