AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Cradock-boer wen met 20,5 t/ha mielies

Die wenner van die Weeg en Wen-kompetisie is mnr. Zirk Scheepers met ’n allemintige 20,5 ton mielies per hektaar, onder besproeiing.

Die wenners van die DuPont Pioneer nasionale Weeg en Wen-kompetisie is onlangs tydens ’n geleentheid by Gallagher Estate in Midrand aangekondig.

Mnr. Tony Esmeraldo, kommersiële bestuurder van DuPont Pioneer Suid-Afrika, het gesê die aankondiging van die wenners kom te midde van die ergste droogte in 100 jaar.

“Pioneer is trots op al die boere wat vir die kompetisie ingeskryf het, ten spyte van die uitdagings wat die droogte gedurende die 2015/’16-seisoen gebring het. Hulle het ’n voorbeeld gestel van die tipe opbrengste wat verkry kan word wanneer die beste genetika met die beste bestuurspraktyke vermeng word,” het hy gesê. Sowat 100 boere regoor die land het aan die kompetisie deelgeneem. Sewe wenners is in die verskillende kategorieë aangewys.

Sojaboonwenners:

Die hoogste opbrengs van sojabone in die westelike-produksiestreek is behaal deur mnr. Armand de Villiers van Fochville, met ’n opbrengs van 3 ton per hektaar. Mnr. Mark Stein van Dundee het die hoogste opbrengs per hektaar van sojabone in KwaZulu-Natal behaal deur 4,02 ton per hektaar sojabone te produseer. Die hoogste produksie van sojabone onder besproeiing is deur mnr. Gerrit Roos van Belfast behaal, met ’n opbrengs van 5,2 ton per hektaar. In die oostelike produksiestreek was mnr. Pieter van Vuuren van Standerton die wenner met 3,96 ton per hektaar sojabone geproduseer.

Mieliewenners:

Vanjaar se kompetisie het hoë opbrengste gelewer wat betref die mielie-afdeling. Die afdeling vir mielies onder besproeiing is gewen deur mnr. Zirk Scheepers van Cradock. Sy opbrengs was ’n allemintige 20,5 ton per hektaar. Mnr. William Gibbings van Winterton in KwaZulu-Natal het die hoogste produksie vir mielies onder droëlandtoestande in die oostelike produksiestreek behaal met 13,53 ton per hektaar. In die westelike produksiestreek was mnr. Bernard Rabe baas met mielieproduksie onder droëlandtoestande. Hy het 11,11 ton per hektaar behaal.

Die sewe wenners het pryse ter waarde van altesaam R400 000 asook ’n toer na die Rosslyn-aanleg en die DuPont Afrika tegnologiesentrum in Delmas gewen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot