AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Cradock mik na 20 ton mielies per ha

Boere by Cradock bult hul mielie-spiere in 'n kompetisie vir die verbouing van 20 ton mielies per hektaar.

Waar opbrengste van 20 ton mielies per hektaar aanvanklik net vir boere in die mieliegordel beskore was, het nuwe kultivars, die tipe kunsmis en beter bewerkingspraktyke meegebring dat die magiese syfer binne die bereik van al meer boere is, sê mnr. Dirkie Visser, die besturende direkteur van Cradock Saadverspreiders.

Visser sê dit is om hierdie rede dat verskeie insetverskaffers verlede jaar besluit het om ook vir boere in die Oos-Kaap die geleentheid te bied om lid van die sogenaamde 30 ton-mielieklub te word. Twee afsonderlike kompetisies vir boere wat noord en suid van Cradock boer en meer as 10 hektaar mielies verbou, kan daaraan deelneem. Altesaam 26 boere wat 70% van hulle aankope by sy maatskappy gemaak het, het vir die eerste ronde van die kompetisie ingeskryf.

Prysgeld
Die twee beste hektare van elke deelnemer sal teen oestyd beoordeel word. Die wenner sal ’n prysgeld ter waarde van R40 000 in die vorm van saad, kunsmis, gifstof en besproeiingstoerusting ontvang. Die naaswenner se prysgeld beloop R20 000. Die wenner sal tydens die 25 jaar-vieringe van Cradock Saadverspreiders op 14 Junie op die dorp bekendgemaak word.

Visser het aan Landbouweekblad gesê dat die relatiewe goeie mieliepryse meegebring het dat al meer boere in die distrik hulle tot die verbouing van die gewas onder besproeiing wend. Hy verwag dat nog meer boere in die komende seisoen mielie-aanplantings gaan maak. Die borge het hulle reeds verbind om die kompetisie oor die volgende vyf jaar aan te bied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot