AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9376
-62,00
CORN
27 Sep
-
4746,8
-61,20
SOYA
27 Sep
-
9400
22,00
SUNS
27 Sep
-
9800
-168,00
WEAT
27 Sep
-
7060
2,00
WMAZ
27 Sep
-
4826,2
-39,80
YMAZ
27 Sep
-
4764
-34,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Crawford von Abo en familie beroof

’n Sirkus. Dis hoe mnr. Crawford von Abo die gebeure beskryf toe hy en sy familie die naweek in Pretoria beroof is.

Sowat twee uur ná drie gewapende mans mnr. Crawford von Abo, ’n sakeman en bekende boer, en sy familie in ’n huis in Waterkloof, Pretoria, aangeval het, het ’n sekerheidsmaatskappy eers by die toneel opgedaag. Niemand is in die voorval beseer nie, maar Von Abo sê dit was ’n baie traumatiese ervaring vir die familie.
 
Von Abo, sy vrou, Bibi, en ander gesinslede was by sy dogter, me. Dorette Penzhorn, aan huis toe die groep oor die veiligheidsheining geklim het. Luidens ’n berig inVolksblad het Von Abo ’n oogoperasie ondergaan en het hy by Dorette aangesterk.
 
Rondgesleep
Die voorval was vir Von Abo soos ’n “sirkus”. Hy sê almal is gedwing om in ’n stadium op die vloer te lê en Dorette is aan haar hare rondgepluk en geïntimideer. Een van sy kleindogters is aan haar hare teen die trappe opgesleep, waar juwele en selfone gesteel is. Almal se beursies en die juwele wat hulle gedra het, is ook gesteel.  
 
Die familie is in ’n stadium in ’n trapkamer toegesluit, waarna die aanvallers op die vlug geslaan het. Die familie het toe die deur oopgeskop om hulleself te bevry.
 
‘Sieklike omstandighede’
“Wat my bitter kwaad maak, is dat die instrumente wat orde en dissipline in ons land moes handhaaf – lyfstraf en die doodstraf – weggeneem is. Ons bly kwansuis in ’n vry land – vry agter tralies, ja! Wit en swart gaan onder dieselfde gevolge van misdaad gebuk.” Von Abo sê dis vir hom erg om te sien dat die samelewing gekondisioneer word om dié gebeure en “sieklike omstandighede” as normaal te aanvaar.
 
Von Abo was voorheen gereeld in die nuus oor hofsake oor grondvergrype in Zimbabwe en die sowat R700 miljoen se grond en bates wat hy in die buurland verloor het.
 
Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
+1.1%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.26
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,639.82
+1.1%
Silwer
18.72
+2.0%
Palladium
2,062.50
+1.0%
Platinum
864.17
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,274
-0.0%
Alle aandele
63,615
-0.0%
Hulpbronne 10
56,273
+0.1%
Industriële 25
79,410
-0.2%
Finansiële 15
14,005
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot