AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Cyril gooi reddingsboei vir drankbedryf

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCIS
Die staat het ’n reddingsboei vir die drankbedryf gegooi in die vorm van belastingverligting waar die bedryf vir drie maande uitstel sal kry vir die betaling van aksyns.

Pres. Cyril Ramaphosa het, toe hy die jongste inperkingsregulasies aangekondig het, benadruk dat hierdie toegewing aan die sektor gemaak word om sy las te verlig om van die vierde drankverbod te herstel. Verwante ondernemings wat ’n omset van minder as R100 miljoen het, kry ook drie maande uitstel vir die oorbetaling van 35% inkomstebelasting van werknemers aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sodat hulle beter kontantvloei kan hê.

Sedert die begin van die inperking weens covid-19 word die drankbedryf gereeld geoormerk om volgens die staat te verseker dat minder ongelukke en drankverwante insidente voorkom wat hospitaalbeddens benodig.

Die land volg nou vlak 3 regulasies waar alkohol Maandag tot Donderdag vanaf 10:00 tot 18:00 vir wegneem verkoop mag word.

Restaurante, tavernes en kroeë kan ook weer drank verkoop, maar mag dit nie ná 20:00 doen nie. Die aandklokreël geld nou van 22:00 tot 04:00.

Wat byeenkomste betref, is dit beperk tot 50 mense binnenshuis en 100 mense buite. Daar waar die plek te klein is om gesonde afstande te handhaaf, moet slegs 50% van die plek se kapasiteit gevul word. Die regulasies geld ook restaurante, tavernes, kroeë en gimnasiums. Die eienaar of bestuurder van so ‘n besigheid kan ’n boete en/of tot ses maande tronkstraf opgelê word as die regulasies nie nagekom word nie. Selfs klante wat oorvol plekke besoek, kan ’n boete of tronkstraf opgelê word. 

Verlies

Die onlangse gewelddadige onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal het meer as 200 drankhandelaars en afsetpunte in chaos gelaat nadat dit geplunder, beskadig en afgebrand is. Meer as R500 miljoen se drank is gesteel, het drankorganisasies bekend gemaak.

Die drankbedryf het 161 dae se inkomste verloor weens die tydelike verbod op die verkoop van alkohol wat vier keer ingestel was vanaf 26 Maart 2020 tot 25 Julie 2021. Sonder om die koste van die drank in te reken wat tydens die onluste gesteel is, het die verbod op die verkoop van alkohol die land se bruto binnelandse produk (BBP) ’n geraamde R64,8 miljard of 1,3% van die BBP gekos. Die verlies aan inkomste wat die bedryf gely het weens die verbod op drankverkope was R45,1 miljard of 15,8% van die geprojekteerde verkope vir 2020 en 2021.

Dit het ook gelei tot ’n verlies aan belastinginkomste, uitsluitend aksyns, van R34,2 miljard en ook R10,2 miljard se verlies in aksynsinkomste vir die staat.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil leer mey ander deel
Ek probeerom ander mense op te helder en ek hou ook baie van eet. Ek hou daarvan om ui te eet en ook om my eie kos te maakEk hou daarvan om aktief te wees deur bergfiets te ry...
Ek kan baie waarde toevoeg tot jou lewe...
Ek is n vrou met sagtheid en n vriendelike geaardheid. Dit sal vir my lekker wees om n man se huis in n heerlike tuiste te omskep waar vriende en familie saam kan kuier. Eensaam...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot