AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8950
-77,00
CORN
06 Okt
-
4826
31,00
SOYA
06 Okt
-
9530
265,00
SUNS
06 Okt
-
10490
208,00
WEAT
06 Okt
-
7206
14,00
WMAZ
06 Okt
-
5058,8
98,80
YMAZ
06 Okt
-
4948,2
74,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

DA is sonder skaliegasbeleid

Alle voorstelle wat oor die ontginning van skaliegas deur hidrobreking op die DA se kongres gemaak is, is verwerp.

Ná verdeeldheid oor voorstelle oor die ontginning van skaliegas deur hidrobreking in die Karoo op die Demokratiese Alliansie se federale kongres, sit die party tans sonder ’n beleid oor dié omstrede kwessie. Verskeie voorstelle ten gunste van en teen die kwessie is Sondag (25 November 2012) op die kongres verwerp.
 
Besperkings oor die kwessie het luidens ’n berig in Die Burger tot die grootste verdeeldheid op dié kongres gelei. Dié metode en ontginning van skaliegas is egter reeds deur die staat goedgekeur en is in mnr. Trevor Manuel, Minister in die Presidensie, in die Nasionale Ontwikkelingsplan ingesluit.
 
Verskillende standpunte
DA-afgevaardigdes van die Camdeboo-munisipaliteit, wat Graaff-Reinet (die middelpunt van Shell se skaliegasplanne), Aberdeen en Nieu-Bethesda insluit, het ’n mosie ingedien dat die mynmetode en ontginning deur die party afgekeur moet word.
 
Die Wes-Kaapse regering het op sy beurt egter ’n standpunt ingedien dat die ontginning van skaliegas noodsaaklik is as ’n goedkoop energiebron. Die party se standpunt oor werkskepping en armoede-verligting het ook gelei tot ’n hewige debat weens Econometrix se studie waarvolgens die ontginning van skaliegas 300 000 werksgeleenthede kan skep.
 
Die kongres het alle voorstelle verwerp, en die geleentheid is afgesluit sonder dat die party ’n beleid oor dié netelige saak geformuleer het.
 
Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.87
-0.1%
Silwer
20.51
-0.7%
Palladium
2,269.50
+0.5%
Platinum
926.56
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,519
+0.5%
Alle aandele
65,929
+0.5%
Hulpbronne 10
63,004
-1.1%
Industriële 25
80,338
+1.4%
Finansiële 15
14,064
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot