AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

DA ontevrede oor OB en Tina

Die DA vra dat min. Tina Joemat-Pettersson nie slegs oor die vingers getik word nie, maar afgedank word.

Die Openbare Beskermer (OB) se voorstel dat Pres. Jacob Zuma me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Vissery oor die vingers moet tik vir ‘‘onetiese en onbehoorlik’’ gedrag is onvoldoende, sê dr. Lourie Bosman, die DA se voormalige skaduminister van Landbou.

‘‘Mnr. Sicelo Shiceka, voormalige Minister van Koöperatiewe Regering en Tradisionele sake, is verlede jaar vir soortgelyke oortredings afgedank.

Adv. Thuli Madonsela, die OB, het Maandag (26 November 2012) aangekondig dat Joemat-Pettersson die Etiese Kode vir uitvoerende hoofde oortree het.

Bosman sê die OB se bevindinge, tesame met die minister se swak bestuur van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye regverdig Joemat-Pettersson se afdanking. ‘‘Ons stem met die OB saam dat Joemat-Pettersson se bewering dat sy swak advies van haar voormalige hoof van personeel, me. Bafedile Bopape,ontvang het, dissiplinêre - en waar nodig kriminele - klagtes teen Bopape verdien.’’

Bosman sê dié wanbesteding van departementele geld dui op ’n verval van die finansiële bestuur van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Oor die Sweedse aangeleentheid sê Bosman dat dit nie bewys is dat Joemat-Pettersson wel amptelike besigheid in Swede gehad het nie. ‘‘Ons kantoor het die betrokke Sweedse ministeries gekontak en hulle was nie bewus van haar besoek nie. Sover ons kon vasstel, het Joemat-Pettersson R249 855 bestee om ’n wapenvervaardiger te ontmoet.’’

Dié is nie die enigste ondersoek van die OB na Joemat-Pettersson se gedrag nie. Die OB kyk ook na die tenderprosedures van die departement en die wyse waarop Joemat-Pettersson haar ministeriële pligte nakom. Die DA voer aan dat Joemat-Pettersson nie dié pligte nakom nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot