AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

DA pleit vir hulp aan boere weens beurtkrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Charné Kemp
Foto: Charné Kemp
Die DA het opnuut ’n beroep op Eskom en die regering gedoen vir ’n spesiale beurtkragskedule wat boere kan help met voedselproduksie en ’n beparing op diesel.

In die lig van die stygende voedselinflasie wat stapelvoedsel toenemend onbekostigbaar vir ’n groot deel van die Suid-Afrikaanse bevolking maak, het die DA sy pleidooi herhaal dat die regering planne gereed moet kry om voedselproduksie te beskerm. 

Mnr. Noko Masipa, die DA se skaduminister vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, sê dit sal ook help om kommersiële en kleiner boere teen stygende produksiekoste te beskerm. Hy sê die styging in die prys van stapelvoedsel is hoofsaaklik as gevolg van beurtkrag en Rusland se inval in Oekraïne wat die pryse van onder meer kunsmis die hoogte laat inskiet het. 

“Die regering het geen beheer oor die oorlog tussen Rusland en Oekraïne nie, maar hy het wel beheer oor Eskom se beurtkragskedule. Dit lyk egter nie of die ANC-regering ’n plan het om te keer dat die landbou nadelig geraak word nie. Ondanks die pleidooie om die nadelige effek van beurtkrag op die landbou te verminder, is daar steeds geen plan deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike regering, min. Thoko Didiza of Eskom se bestuur nie.” 

Masipa sê dit gaan lei tot wanvoeding en hongersnood omdat voedsel nie bekostigbaar geproduseer kan word nie en mense ook weens toenemende werkloosheid dit nie kan bekostig om kos te koop nie. “Dit plaas ’n nuwe krisis voor die regering se deur wat opgelos moet word en gaan dit nog moeiliker maak vir die departement om sy meesterplan vir landbou- en landbouverwerking toe te pas.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot