AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

DA: Polisie ‘verloor’ 12 000 wapens

Sowat 12 000 wapens van die SAPD is die afgelope vyf jaar as gesteel of verloor aangemeld en slegs 7% daarvan word teruggevind, aldus die DA.

Sowat 12 000 wapens  van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is die afgelope vyf jaar as gesteel of verloor aangemeld en slegs 7% van die vermiste wapens word glo teruggevind, aldus die Demokratiese Alliansie (DA).


Luidens ’n verklaring is dié inligting aan me. Dianne Kohler-Barnard, die party se woordvoerder oor veiligheid, verskaf na aanleiding van vrae wat sy aan mnr. Nathi Mththwa, die Minister van die Polisie, gestel het.


Volgens Mthethwa is 1 335 wapens in die 2010/’11-boekjaar “verloor of gesteel”. Altesaam 167 van dié wapens is teruggevind. Die polisie se statistiek het aangedui dat 1 923 wapens in 2007 gesteel is. In 2008 was dit 2 507, terwyl dit in 2009 2 944 was. In 2010 het die getal op 3 226 te staan gekom.


R16 miljoen

Intussen het Kohler-Barnard in Januarie verlede jaar bekend gemaak dat 4 000 nuwe pistole vir SAPD-lede bestel moes word omdat hul wapens gesteel is of hulle dit verloor het. Dit het die belastingbetaler R16 miljoen gekos teen R4 000 per pistool.


Kohler-Barnard sê die DA is oortuig dat baie van dié gesteelde wapens in die hande van misdadigers is en sy het ’n vraag aan Mthethwa gevra om vas te stel hoeveel lede van die polisie of die publiek al met ’n vermiste SAPD-wapen geskiet is. Sy wag tans op sy antwoord.


Van die oplossings wat Kohler-Barnard voorstel, is dat ’n strenger beleid ingestel moet word vir dissiplinêre stappe teen SAPD-lede wat hul wapens verloor. Sy sê die betrokke lede moet ook verantwoordelik gehou word vir die koste van die verlore wapen.


12 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot