AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

DA: Regering moet Jeugliga-eise verwerp

Die DA vra die Regering om eise te verwerp dat die Grondwet verander moet word sodat grond sonder vergoeding onteien kan word.

Mnr. Ronald Lamola, adjunkleier van die ANC-jeugliga, het vandeesweek gewaarsku as wittes nie hul grond vrywillig aan swart mense oorhandig nie, kan grondvergrype soos in Zimbabwe in Suid-Afrika voorkom.

Mnr. Athol Trollip, die DA se skaduminister vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gesê geskiedkundige bewyse dui daarop dat die afvat van grond deur die Naturellen Grondwet van 1913 tot langdurige ekonomiese verval en ontbering, veral in die voormalige tuislandgebiede, gelei het.

Onteiening werk nie
Geen ekonomie waar onteiening sonder vergoeding toegepas is, was nog op lang termyn suksesvol nie. “Die enigste begunstigdes is die skelm politieke elite.”

Suid-Afrika is nie immuun teen die wêreldwye ekonomiese afswaai nie. Oproepe om onteiening ondermyn die Regering se pogings om beleggings te trek. Sonder beleggings sal die beoogde ekonomiese groeikoers van 8% nie bereik word om die nodige werk te skep nie.

Trollip het gesê enige aanval op grondregte sal voedselsekerheid en werkskepping in gedrang bring.
Die beginsel van gewillige verkoper en vrywilliger koper kan nie die skuld kry vir die skokkende slakkepas waarteen grondhervorming plaasvind nie, het hy gesê.

'Roekeloos'
Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, het in die Nasionale Raad van Provinsies die ANC-jeugliga se uitlatings as uiters skokkend en roekeloos beskryf.

Die jeugliga het onder meer gesê as boere wil leef, moet hulle hul grond verlaat. “Dit is uiters skokkend en ondermyn pogings om voedselsekerheid te bewerkstellig.”

Mulder het gesê daar heers 'n goeie gesindheid by die belanghebbendes, insluitend die georganiseerde landbou, maar hierdie tipe uitsprake vertroebel goeie verhoudinge. “Ons het samewerking nodig en nie hierdie tipe onaanvaarbare propaganda nie,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.19
-0.2%
Rand - Pond
22.40
+0.0%
Rand - Euro
19.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
956.84
-1.1%
Palladium
1,416.84
+0.8%
Goud
1,962.01
-0.6%
Silwer
23.09
-1.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,460
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Opreg en eerlik
Eks plat op die aarde, daars baie waarvan ek hou om te doen behalwe enige iets wat met hoogte te doen het, so letterlik plat op die aarde.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot