AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

DA verkla Ehrenreich van aanhitsing

Die Demokratiese Alliansie het mnr. Tony Ehrenreich van Cosatu van aanhitsing tot geweld aangekla.

’n Klag van aanhitsing tot geweld is Donderdag, 29 November, deur die Demokratiese Alliansie (DA) teen mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, gelê.

Dr. Ivan Meyer, leier van dié party in die provinsie, het die klag by die Barrackstraat-polisiestasie in die Moederstad ingedien.

Dié stap volg op die verspreiding van plakkate wat glo tans in Kaapstad versprei word. Die party sê die plakkate het ’n foto van Ehrenreich op, met teks wat sê “FEEL IT!!! Western Cape Marikana is here!!!” ’n Nehawu-kenteken kan op die plakkaat gesien word. (Sien plakkaat hieronder.)

Volgens die party weerspieël die plakkaat die uitspraak wat Ehrenreich vroeër die maand gemaak het toe hy gesê het “Marikana gaan na plase in die Wes-Kaap toe kom.”

Onderhandelinge oor lone gaan voort
Intussen het Cosatu se sentrale uitvoerende komitee in ’n verklaring gesê hoewel die proses aangaande die sektorale bepaling vir plaaswerkerlone sekere beperkinge oor die verhoging van lone in plek het, sal onderhandelinge oor hoër lone voortgaan. Me. Milderd Oliphant het vroeër die week aangekondig dat die minimumloon vir plaaswerkers eers in April volgende jaar aangepas sal kan word, soos deur wetlike prosesse bepaal word.

“Dit (die bepaling) verhoed werkgewers egter nie in die tussentyd om in te stem op ’n loonverhoging nie, aangesien die sektorale bepaling minimum lone bepaal. Daar is niks om werkgewers te stop om meer te betaal, soos wat van hulle reeds doen nie,” lui die verklaring.

Die komitee het ook saamgestem dat alle vakbonde die Voedsel en Verwante Bedrywe Vakbond (FAWU) moet ondersteun om plaaswerkers te werf, want minder as 5% van plaaswerkers is tans lede van ’n vakbond.

Gesprekke tussen die georganiseerde landbou, vakbonde en die Departement van Arbeid vind intussen Donderdagmiddag plaas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot