AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

DA wys vinger na staat oor uitvoer

SA en die landbou ly verliese weens ’n verbod op die uitvoer van baie produkte terwyl die staat ledig sit, sê die DA.

Die verlies van uitvoerstatus van sekere Suid-Afrikaanse landbouprodukte weens die uitbreking van bek-en-klouseer in April verlede jaar kom die landboubedryf op verskeie vlakke duur te staan. Volgens die nuutste inligting wat die Demokratiese Alliansie (DA) bekom het, het ook Egipte sy grense vir Suid-Afrikaanse wol gesluit daaroor.
 
Dit is ’n slag vir die wolbedryf nadat dié sektor vroeër ingeperk is deur ’n uitbreking van slenkdalkoors, wat uitvoer na China gestrem het.

Die tekens van die uitbreking is egter steeds aanwesig met party boere wat vanjaar slegs 20% van hul beoogde lammers gekry het. Die bedryf is ook getref deur hoër uitvoerheffings, van 22c per kg, wat die Europese Unie weens die uitbreking van bek-en-klouseer ingestel het.
 
Bek-en-klouseer
Me. Annette Steyn, die DA se woordvoerder vir landbou, sê die uitbreking kos die land vanjaar alleenlik sowat R21,3 miljard. Dié berekening is gegrond op bepalings van die Wêreldgesondheidsorganisasie ingevolge waarvan verliese van lande wat uitvoerstatus gehad het, op tussen 0,3% en 0,6% van die land se bruto binnelandse produk gestel word.
 
Die land ly ook onder die gevolge van ’n uitbreking van Afrika-perdesiekte, waarvoor uitvoerstatus ook opgehef is.
 
Belowende uitvoer na Thailand is ingeboet weens Suid-Afrika se onvermoë om te voldoen aan die fitosanitêre wetgewing van Thailand. Dié mark se uitvoerinkomste, ter waarde van R150 miljoen per jaar, sal nie herwin kan word voordat ’n pesterisiko-ontleding gedoen is nie.
 
Steyn het vrae oor die algemene stand van uitvoer en die verskeie opheffings aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gerig, wat die verliese bevestig het. Sy beoog om verdere vrae oor die ekonomiese impak hiervan te rig.

“Die Nasionale Ontwikkelingsplan merk op dat ‘biosekerheidsrisikos en versagtingsmaatreëls voorrang moet geniet’ as Suid-Afrika sy mikpunt van 1 miljoen werksgeleenthede in die landbou teen 2030 wil bereik.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot