AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

‘Dag van ellende’ vir hoenderbedryf

Die hoenderbedryf, wat op sy knieë gedwing word deur die storting van hoendervleis uit die Europese Unie, teken Woensdag protes aan met 'n optog in Pretoria.

’n “Dag van ellende”, wanneer 1 000 werkers in die hoenderbedryf hul werk sal verloor weens die storting van Europese hoender in die plaaslike mark, gaan gekenmerk word deur ’n protesoptog teen die benarde situasie waarin hoenderprodusente en -werkers hulself bevind.

Sowat 1 000 werkers in dié bedryf is vanaf Woensdag (1 Februarie) sonder ’n werk, grootliks as gevolg van die ingevoerde hoender wat deur EU-lande in Suid-Afrika gestort word en plaaslike produsente uit die mark druk.

Afleggings by ’n fabriek van RCL Foods in Hammarsdale, KwaZulu-Natal, tree amptelik op Woensdag in. Sowat 1 350 poste is afgeskaf omdat die maatskappy sy skofte met die helfte verminder het. Nagenoeg 300 mense is egter ander poste binne die maatskappy aangebied.

Nóg afleggings sal na alle waarskynlikheid volg indien die Regering nie ingryp en beskerming aan plaaslike produsente bied nie.

Hoender-storting

Die optog sal in Pretoria plaasvind, met betogers wat na die Europese Unie se kantore sal opruk.

Europese maatskappye word daarvan beskuldig dat hulle surplus hoenderstukke aan die been, wat in hul markte as afvalstukke beskou word, na Suid-Afrika uitvoer teen pryse wat nie hul produksiekoste daarvan dek nie. Dié praktyk word deur die Wêreldhandelsorganisasie as storting beskryf.

Verteenwoordigers van die vakbond Food and Allied Workers’ Union (Fawu), die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, Astral Foods, Suid-Afrika se grootste hoenderprodusent, RCL Foods en Country Bird sal saam met werkers aan die optog deelneem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot