AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dagga: 8,5 ton uit Lesotho bestem vir Europese medisynemark

akkreditasie
1.	Highlands Investments, wat kannabis in Lesotho produseer, het ’n transaksie met ’n maatskappy in Masedonië beklink om 8,5 ton kannabis bestem vir medisinale produkte, daarheen te verskeep. Hoewel dit ’n goeie transaksie is, wil die maatskappy sy eie handelsmerk in die kleinhandel sterker ontwikkel. Foto: Verskaf
1. Highlands Investments, wat kannabis in Lesotho produseer, het ’n transaksie met ’n maatskappy in Masedonië beklink om 8,5 ton kannabis bestem vir medisinale produkte, daarheen te verskeep. Hoewel dit ’n goeie transaksie is, wil die maatskappy sy eie handelsmerk in die kleinhandel sterker ontwikkel. Foto: Verskaf
Die aansien van die plaaslike daggabedryf is ’n guns bewys nadat Highlands Investments, ’n gelisensieerde kannabis-produsent met produksie-aanlegte in Lesotho, ’n goeie transaksie met ’n kliënt in Europa beklink het.

Volgens mnr. Mark Corbett, Highlands Investments se besturende direkteur, is hierdie transaksie van 8,5 ton beklink ná ’n transaksie van 176,5 kg met dieselfde klant in April vanjaar.

“Dit is volgens my kennis een van die grootste enkele transaksies nog. Vanjaar was ons vierde produksiejaar en ons het uiteindelik ons gehalte en opbrengs op peil gekry. Die verskeping van kannabis word wêreldwyd baie goed gereguleer. Alle partye, insluitend die vervoermaatskappy, moet gelisensieer wees.

“Ons het in April bewys dat ons aan die standaarde kan voldoen en verder dat ons kannabis van uitstekende gehalte aan die wêreld kan lewer. Ons is dus trots op hierdie transaksie wat bestaan uit 2 ton tetrahidrokannabinol (THC) en 6,5 ton kannabidiol (CBD). Hierdie transaksie versterk vertroue in die plaaslike produkte se gehalte, asook die vermoë van Suider-Afrika om die regte protokol te volg en voldoende in die medisinale markte se vereistes te voorsien.

“Ons hoop dat hierdie ’n jaarlikse transaksie met hierdie klant sal wees, want ons het die kapasiteit om selfs dubbeld daardie volume te lewer. Ons eie besigheid se visie is egter in die rigting van ons eie distillate, isolate en olie-onttrekking. Hierdie produkte sal onder ons eie handelsmerk in die kleinhandel wêreldwyd versprei word teen die vierde kwartaal van 2021. Die marges in die kleinhandelsektor is hoër en die verskeping is baie makliker. Sowat 800 liter olie kan aan 8 ton kannabis onttrek word. Dit is baie makliker om 800 liter olie te vervoer en dit het ’n baie langer raklewe.”

Steeds onwettig in SA

Dit sou egter steeds onwettig gewees het om hierdie transaksie in Suid-Afrika te beklink. Corbett is saam met ander belanghebbendes voortdurend in gesprek met die regering om die plaaslike bedryf te ontwikkel.

“Dit is ’n goeie inkomste vir Suid-Afrika wat verlore gaan. Ons samesmelting met Good Leaf stel ons in staat om ’n mate van inkomste in Suid-Afrika te verdien met die CBD-olies. Die regering van Lesotho verdien egter ’n pluimpie vir die progressiewe en moedige stappe wat hy jare gelede reeds gedoen het om die kannabis-bedryf daar momentum te gee met gunstige wetgewing. Daardie stappe werp nou vrugte af.”

’n Private vliegtuig moes gehuur word om die kannabis na Masedonië te neem. Daar word die olies onttrek en dan in die mediese bedryf in Europa versprei. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot