AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Dalk duurder petrol in Februarie

Petrolpryse kan volgende maand met 15c tot 20c per liter styg, terwyl ekonome verwag dat dieselpryse dieselfde sal bly.

’n Hoër internasionale olieprys is een van die redes waarom ekonome verwag dat die petrolprys volgende maand weer gaan styg. Dít volg op ’n daling van 13c tot 15c per liter petrol en 27c en 28c per liter diesel, wat op 2 Januarie 2013 ingetree het.
 
Mnr. Dawie Roodt, senior ekonoom by die Efficient-groep, sê die olieprys en die rand-dollar-wisselkoers het die afgelope twee weke wipplank gery. “Dit was maar redelik op en af, hoewel die rand tot ’n mate stabiel gebly het.”
 
Die olieprys het rondom $117 per vat gewissel, terwyl die rand op ’n stabiele vlak van sowat R8, 70 teenoor die dollar beweeg het. Roodt verwag dat die petrolprys met sowat 15c per liter kan styg.
 
Uitvoere
Intussen verwag mnr. Christie Viljoen, ’n senior ekonoom van NKC onafhanklike ekonome, dat petrolpryse met sowat 20c kan styg, terwyl dieselpryse dieselfde sal bly.
 
Viljoen meen wél dat die rand tot dusver vandeesmaand swak gevaar het in vergelyking met die versterking wat verlede maand gesien is.

“Die hoofredes is arbeidsonrus in die landbou- en mynboubedrywe, wat vertroue in die nuwe ANC-leierskap skend. Die vooruitsig vir uitvoer en dus die rand se vooruitsigte is ook nadelig beïnvloed, want as ons minder goud, platinum en druiwe uitvoer, is daar ’n kleiner vraag na die rand.”
 
Die rand het in November verlede jaar swak gevaar weens die aavanklike betogings in die Wes-Kaap, maar in Desember weer verbeter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot