AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Databasis om self status van grondeise te bepaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Theo de Jager en Francois Rossouw. Foto: Verskaf
Dr. Theo de Jager en Francois Rossouw. Foto: Verskaf
Die grootste databasis oor grondeise is nou gratis vir alle grondeienaars beskikbaar om te bepaal of daar eise op hul grond is.

Saai, die netwerkorganisasie vir familieboere, het pas die grootste digitale grondeise-databasis bekend gestel wat dit vir gebruikers moontlik maak om hul status oor grondeise self binne sowat 20 sekondes te bepaal.

 Die databasis bestaan uit alle Staatskoerante sedert 1998 waarin enigiets afgekondig is oor grondeise of beweerde grondeise, soos voorgeskryf deur artikel 11(1) van die Wet op die Herstel van Grondregte (Wet 22 van 1994).

Mnr. Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai, sê buiten die feit dat dit gebruikers toegang gee tot ’n databasis van grondeise wat reeds in die Staatskoerant afgekondig is, kan dit ook ’n versoek aan die betrokke provinsiale grondeisekommissaris stuur om uit te vind of daar ’n eis op ’n gebruiker se grond is wat nog nie afgekondig is nie.

“Dit bêre ook alle soektogte en inligting sodat ons gebruikers dadelik in kennis kan stel as daar in die toekoms ’n eis opduik. Grondeise kan ’n plaas lamlê. Duisende grondtransaksies, finansieringsaansoeke en planne om te ontwikkel of uit te brei, is al deur grondeise gekelder. Dit het Suid-Afrika onberekenbaar baie aan werkgeleenthede en plattelandse ontwikkeling gekos.”

Hy sê die databasis is deel van ’n omvattende, jare lange strategie om deursigtigheid en orde met die grondeiseproses af te dwing. Dit word aan die breë publiek beskikbaar gestel omdat dit in die openbare belang is.

Volgens hom het die departement nog nooit ’n volledige lys bekend gemaak van al die eise wat ingedien is nie. “Daarom het Saai op 4 Mei 2021 ’n PAIA-versoek aan die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling gestuur en versoek dat ons voorsien word van afskrifte van elke grondeis wat vanaf 1998 tot 2021 in die Staatskoerant afgekondig is.

“Volgens die departement sou dit ‘moeisaam’ wees om aan die versoek te voldoen en hy het verdere skrywes bloot geïgnoreer. Op 21 Februarie 2022 het Saai ’n hofbevel gekry wat die departement verplig om die inligting aan Saai te gee. Die departement het egter tot nog toe nie gehoor gegee aan die hofbevel nie, daarom dien Saai klag van ’n minagting van die hof teen minister Thoko Didiza in.”

Dr Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, sê die onsekerheid en verminkende implikasies wat ’n chaotiese grondeisekantoor op die landbou het, is onbekostigbaar. “Soos in vele ander sektore van die ekonomie is daar vir Suid-Afrika nie meer ’n ander alternatief as om deur die howe beter dienslewering en bestuur af te dwing nie.”

Die platform is gratis beskikbaar vir lede van die publiek by https://bit.ly/grondeis. Die volgende fase van die platform sal ook huurarbeidereise bevat.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot