AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Dave Pepler leer studente koers vind

? Unieke akademie – wat studente voorberei vir leierskap in sake van die omgewing – is by Upington gestig en gaan van krag tot krag.

Net enkele instellings in Suid-Afrika is toegewy aan die onderrig van die jeug in dié vaardighede wat hulle sal help om die omgewing te koester, asook om die weg te baan vir ander om te volg.

Só 'n instelling is die Akademie vir Omgewingsleierskap (Academy for Environmental Leadership – AEL) by Upington. Die akademie staan onder leiding van mnr. Gys Botha en adv. Fef le Roux, met akademiese leiding onder die befaamde omgewingspesialis Dave Pepler.

Die akademie het pas sy eerste kwartaal agter die rug, waar sewe studente dié akademie hul tuiste vir die jaar gemaak het. Hulle kry akademiese en praktiese ervaring in die omgewingsektor.

Uitstappie na Namibië

Die studente het hul opleiding in die tweede kwartaal begin met 'n uitstappie na Namibië, soos deur Ariamsvlei, Lüderitz, die wilde perde van die Namibwoestyn en die Visrivier Canyon.

"Enigiemand nie geraak deur die skoonheid van Namibië het nie 'n hart of siel nie. Elke organisme daar lei tot nuwe ervarings", sê Pepler.

"Die akademie is 'n verstommende nuwe skool waar jong mense hulself in 'n steeds veranderende omgewing kan begeef. Dit is 'n plek waar studente kan uitvind hoe die wêreld lyk waarin hulle leef, wat in daardie wêreld kwesbaar is en hoe hulle as leiers in hierdie omgewing kan optree," sê Pepler.

* Lees meer oor die akademie by: http://www.afel.co.za/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot