AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

DBV oorval met klagtes oor vee

Vyf gevalle waar vee nie genoeg voer en water ontvang nie, is onder die DBV se aandag gebring en word ondersoek.

Die feit dat weiding en voer tans skaars is in die land is algemene kennis. Die nasionale Dierebeskermingsverening (DBV) sê hy ontvang ál meer klagtes van die verwaarlosing van vee. Die organisasie ondersoek tans vyf sake, en twee van dié sake sluit staatsdepartemente in.
 
In een van die gevalle het ’n toeris beeste wat in ’n swak toestand by die Muti Wa Varonga-opelugmuseum tussen Phalaborwa en Tzaneen aangehou word, opgemerk. Een van die 38 beeste wat deur die Departement van Kuns en Kultuur in Limpopo op die eiendom aangehou word, moes van kant gemaak word.
 
Mnr. Andries Venter, bestuurder van die DBV se plaasdier-beskermingseenheid, sê ’n lasbrief moes van ’n plaaslike landdroshof verkry word en dit is op die plaas, die provinsiale departement en die LUR van toerisme in Limpopo se kantore bedien.

Die diere het tot en met Maandagoggend (3 September 2012) genoeg voer gehad. Nóg geen bestellings is gemaak vir voer vir die res van die week nie, en verdere optrede word deur die DBV oorweeg.
 
’n Tweede staatsgeval, waar diere nie genoeg voer op die Athole-proefplaas naby Ermelo gehad het nie, word ook gemonitor. Dié plaas is glo die eiendom van die plaaslike munisipaliteit en Mpumalanga-regering. ’n Vergadering is oor die naweek met munisipale amptenare gehou, en hulle het onderneem om die diere te versorg.
 
Die DBV het wel aansoek gedoen om ’n lasbrief vir die beslaglegging op ál die diere op die plaas, maar hy wag op terugvoering van die plaaslike landdroshof. Kriminele klagtes ingevolge die Dierebeskermingswet word tans oorweeg.
 
Private eienaars
Die ander drie sake wat ondersoek word, sluit twee private vee-eienaars in. Luidens ’n verklaring word een van die sake naby Westonaria ondersoek waar 200 stuks baie maer vee gevind is.

Die saak is deur die plaaslike veediefstaleenheid by die DBV aangegee. Die eienaar het opdrag gekry om voldoende voer aan sy diere te verskaf, en die organisasie is in kennis gestel dat dié stap uitgevoer is.
 
Nóg ’n voorval word in Westonaria ondersoek waar ’n kalf glo vir twee weke lank in modderwater vasgevang gelê het. Die dier het glo oorleef op die water wat hy uit die modder ingeneem het. Die kalf moes van kant gemaak word en klagtes van dieremishandeling word ondersoek.
 
In die derde geval, is ’n vee-eienaar en veearts van die Villiers-omgewing gewaarsku oor die toestand waarin sowat 300 stuks vee verkeer. Altesame 236 beeste is op ’n stuk grond aangehou wat gehuur word, maar waar nie genoeg voeding beskikbaar was nie. Die diere is ná die DBV se waarskuwing verskuif na ’n plaas waar hulle tans voldoende voer ontvang.
 
Bewerings van 60 ander beeste wat erge hongersnood ondervind, het egter aan die lig gekom. Die DBV het vasgestel dat 18 van die eienaar se beeste gedurende die winter weens honger gevrek het. Die eienaar en veearts het opdrag gekry om volledige inligting aan die DBV, via die Polisie, oor die situasie te verskaf sodat besluite oor vervolging geneem kan word.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.76
-0.1%
Silwer
20.60
-0.2%
Palladium
2,280.00
+1.0%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,520
+0.5%
Alle aandele
65,945
+0.5%
Hulpbronne 10
63,077
-1.0%
Industriële 25
80,281
+1.3%
Finansiële 15
14,093
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot