AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

De Doorns: Boer skiet op betogers

’n Boer van De Doorns is aangekeer en gearresteer nadat hy na bewering op betogers op sy plaas geskiet het.

’n Boer van De Doorns en ses plaaswerkers sal na verwagting Woensdag (7 November 2012) in die hof op Worcester verskyn nadat hulle op onderskeidelik aanklagte van poging tot moord en openbare geweld in hegtenis geneem is. Lt. kol. André Traut, polisiewoordvoerder, sê die boer het glo Dinsdag (6 November 2012) op betogers geskiet wat die Hexriviervallei sedert die begin van die week op horings geneem het.
 
Betogers het Maandag (6 November 2012) groot skade aangerig aan tafeldruifwingerde wat in Januarie 2013 geoes moes word. Brandskade is na verwagting aan tussen 30 ha en 50 ha se wingerd aangerig.
 
Waarskuwingskoot
Mnr. Michael Laubser, ’n boer van De Doorns en voorsitter van die Hexriviervallei-tafeldruifvereniging, het bevestig dat die boer in hegtenis geneem is nadat hy ’n waarskuwingskoot afgevuur het om betogers op sy plaas te verjaag.
 
Volgens Laubser wou die betrokke boer verhinder dat sy wingerd ook aan die brand gesteek word. In die afwesigheid van die polisie het hy ’n skoot met sy handwapen in die grond afgevuur. Hy is tans in aanhouding.
 
Minister
Intussen het me. Tina Joemat-Petersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, gevra vir kalmte in die vallei. Sy is “diep ontsteld oor die beelde van massa-protes en geweld,” en vra vir ’n einde aan die protes en skade.
 
Die minister het luidens ’n verklaring glo ’n paar weke gelede ’n brief van plaaswerkers in die omgewing ontvang met klagtes dat hulle geïntimideer word en nie toegelaat word om op plase of by hul wonings saam te kom nie. “Die plaaswerkers is verhinder om te praat oor hul lone of oor vakbonde, of om oor hul lone te onderhandel,” lui die verklaring.
 
Die minister het beamptes van die departement na die gebied gestuur. Sy vra dat alle partye moet onderhandel.

Arbitrasie
Mnr. Wouter Kriel, woordvoerder vir die Wes-Kaapse departement van landbou, sê die situasie is rustig en onderhandelinge vind tans plaas. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KBVA) is by die munisipale kantore op De Doorns waar hulle gesels met ’n groep wat homself as verteenwoordigers van die werkers identifiseer oor die werkers se eise.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.9%
Rand - Pond
19.91
-2.5%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,657.84
-0.1%
Silwer
18.72
-1.0%
Palladium
2,203.00
+2.4%
Platinum
863.50
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot