AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

De Doorns: Boere ontruim plase

Erge spanning heers in die Hexriviervallei met boere wat hul plase weens onrus begin ontruim het.

Verskeie boere het sedert Vrydagaand (9 November 2012) hulle plase in die De Doorns-omgewing begin ontruim terwyl spanning in die Hexriviervallei hoog loop weens beweerde ontevredenheid oor lone.

Dié krisis is veral ’n besprekingstema op Twitter. ’n Twitter-gebruiker, @Carisha1123, het onder meer vir Steve Hofmeyr gevra: “Bid asseblief vir De Doorns, hulle brand ons vallei af oor ’n paar rand. Barbaarse mense, my ma en vriende moes uit hul huis vlug.”

Me. Porchia Adams, skakelbeampte vir Agri Wes-Kaap, sê “dit is baie, baie spanningsvol, van die plase is ontruim.” Die organisasie het Vrydag (9 November 2012) ernstige dreigemente oor onder meer veiligheid - wat teenoor produsenteverteenwoordigers tydens samesprekings met vakbondverteenwoordigers gemaak is - by die Polisie aangemeld.

Minister tree in
Intussen vergader me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Saterdag met verskeie rolspelers in Kaapstad oor dié kwessie.

Me. Palesa Mokomele, die Minister se woordvoerder, sê mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, die Wes-Kaapse provinsiale regering en verteenwoordigers van landbou-organisasies en vakbonde neem aan die vergadering deel.

Die media mag nie die vergadering bywoon nie, maar Mokomele sê inligting sal gedeel word soos wat die dag verloop. Sy het ook genoem dat Joemat-Pettersson se dagboek vir Saterdag nié ’n besoek aan De Doorns insluit nie.

Betogings ontwrig Hexriviervallei

Boere in Hexriviervallei gedreig
Landbou vrees 'Marikana' by De Doorns
De Doorns: Boer skiet op betogers
Cosatu raak betrokke by De Doorns
De Doorns: Eerste aanbod afgekeur
De Doorns: Plaaswerkershuise afgebrand
De Doorns: Zille besoek gemeenskap
Vakbonde dreig tydens gesprekke

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.25
-0.9%
Silwer
20.45
-2.9%
Palladium
2,248.26
-3.2%
Platinum
917.44
-1.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot