AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

De Doorns-boere steek nek uit

’n Groep boere in De Doorns gaan poog om ’n oplossing te vind vir die stakings wat tans aan die gang is.

’n Klein groepie boere in De Doorns gaan Vrydag (11 Januarie 2013) op verskeie vergaderings poog om ’n oplossing te vind vir die gewelddadige skaakmat-situasie waarin boere in die omgewing hulself bevind. Daar is egter glo heelwat onenigheid in hierdie stadium onder boere van die omgewing.

“Ons probeer ’n gesprek aan die gang sit sodat ons die probleme kan aanpak. Ons moet iewers ’n ooreenkoms bereik sodat ons die vrugte kan oes en bemark. Die vergadering met die boere is egter nie ’n onderhandelingsvergadering nie, dit is net ’n geleentheid om oplossings te bespreek.” So sê mnr. Gerhard de Kock, die boer wat die vergaderings belê het.

Mnr. Tony Ehrenreich, provinsiale sekretaris van Cosatu, is verheug oor die vergadering en meen De Kock is onverskrokke om sy “nek so uit te steek om met ons (Cosatu) te onderhandel terwyl daar steeds boere is wat nie oor lone wil onderhandel nie.”

'Onderhandelinge vernieting vordering'
’n Boer van die omgewing wat anoniem wil bly, dink onderhandelinge met vakbonde is onaanvaarbaar en vernietig enige vordering wat tot dusver gemaak is om by ’n langtermyn-oplossing uit te kom.

Nóg ’n boer, wat ook anoniem wil bly, gaan nie die vergadering bywoon nie. “Ek het reeds met my eie mense ’n nuwe loon onderhandel, hulle is by die werk omdat hulle daar wíl wees; almal op my plaas is gelukkig.”

De Doorns gaan sedert Woensdag 9 Januarie gebuk onder erge gewelddadige betogings. Grabouw het ook, vir die eerste keer sedert die begin van die landbou-onluste, gewelddadige betogings ervaar. Ceres en die Koue-Bokkeveld, waar baie skade verlede jaar aangerig is, is egter betreklik stil en bykans alle werksmense is aan die werk.

Die vergadering op De Doorns tussen die boere is volgens De Kock vir 09:00 geskeduleer en Ehrenreich het aan Landbouweekblad bevestig dat hy omstreeks 11:00 met die boere gaan praat.

Gerrit Schaafsma, Landbouweekblad-joernalis, berig uit Grabouw dat boere baie goed georganiseer is en met behulp van tweerigting radio’s die area in groepe fynkam. Die boere het die polisie ook geprys vir uitstekende werk gedurende die onluste. Die enigste skade wat tot op hede toe aangemeld is, is sowat 4000 hout kratte wat by die Chep depot op Grabouw afgebrand is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.5%
Rand - Pond
19.48
-0.5%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,639.63
-0.2%
Silwer
18.65
-1.2%
Palladium
2,049.50
-1.1%
Platinum
855.50
-0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,553
-1.0%
Alle aandele
62,820
-0.9%
Hulpbronne 10
55,048
-2.3%
Industriële 25
78,598
+0.2%
Finansiële 15
13,904
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot