AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

De Doorns: Eerste aanbod afgekeur

’n Voorlopige aanbod van R80 per dag vir plaaswerkers in De Doorns is afgekeur deur die skare betogers wat tans byeen is.

Onderhandelinge tussen die partye betrokke by die beweerde loondispuut in die Hexriviervallei duur voort. Cosatu het pas ’n voorstel van R80 per dag met die skare by die sportterrein op die dorp bespreek.

Dié aanbod is egter afgekeur en mnr. Tony Ehrenreicht, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, is tans op pad terug na die onderhandelingstafel by Kleinplasie op Worcester.
 
’n Vrou wat die vergadering as ’n plaaswerker bygewoon het en wat voorheen ’n lid van die stadsraad op De Doorns was, het aan Landbouweekblad gesê dié bedrag is as aanbod op die tafel. Van die werkers wat dié week aan die betogings in die vallei deelgeneem het, het gekla oor die loon van R70 per dag wat glo tans verdien word.
 
R150 per dag
Ehrenreicht neem nou ’n eis van R150 per dag na die onderhandelaars wat uit die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), Agri Wes-Kaap, Cosatu en nog belanghebbendes bestaan.

Hy sê Cosatu is “’n stem vir nie net Bolandse plaaswerkers nie, maar vir die hele land se plaaswerkers”, en die werkers sal glo nie na hul poste terugkeer alvorens aan hul eise gehoor gegee word nie. Tans word met die eise nie onderskeid getref tussen seisoenale en heeltydse plaaswerkers nie.
 
Intussen sê Agri Wes-Kaap ’n “absolute ooreenkoms” is nog nie bereik nie en ’n finale besluit sal nie geneem word voordat die organisasie met boere oor die voorstelle gepraat het nie. Mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte, is een van die verteenwoordigers van Agri Wes-Kaap wat aan die onderhandelinge deelneem.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot