AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

De Doorns: Plaaswerkerhuise afgebrand

Oproeriges het Woensdagnag plaaswerkerhuise in De Doorns afgebrand ná dié werkers glo gaan werk het, sê die AWK.

Dringende samesprekings vind Donderdag (8 November 2012) tussen die Polisie en Agri Wes-Kaap plaas om die geweld in die De Doorns-omgewing in die Hexriviervallei te probeer beheer. Me. Porchia Adams, skakelbeampte, sê boere en die landbougemeenskap is nou keelvol vir kwaadstokers ná hernude aanvalle op plase Woensdagaand.
 
’n Onbekende aantal plaaswerkerhuise is glo deur oproeriges aan die brand gesteek omdat dié werkers glo Woensdag gaan werk het. Die geweld het na bewering opgevlam omdat samesprekings tussen die georganiseerde landbou, Cosatu en die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) nie ’n hoër loon tot gevolg gehad het nie. Betogings vind sedert Maandag (5 November 2012) in die Hexriviervallei plaas omdat plaaswerkers glo ontevrede is met hul lone.
 
Gebeure
Landbouweekblad was Woensdagaand op die toneel en Johan van der Merwe, ons verslaggewer vertel:
 
Volgens ’n plaaswerker wat anoniem wil bly, het ’n groep mans omstreeks 19:30 op hul huise toegesak. ‘‘Ons het hulle hoor aankom met hul fluitjies en hul geskreeu. Hulle het ons uit ons huise gejaag en van ons goed uit die huise gesteel en een huis aan die brand gesteek,’’ vertel sy.
 
’n Boer van die omgewing, wat ook anoniem wil bly, vertel hoe hy kon sien daar word op verskeie plekke gelyktydig op een boer se plaas brande gestig. ‘‘Dit is verseker ’n goed gekoördineerde aanval. Dit is sinnelose beskadiging,’’ De Doorns se Polisie en brandweer het egter gou opgetree, die brande geblus en oortreders aangekeer. Die spesifieke klagtes en aantal inhegtenisnames kon egter nog nie bevestig word nie.
 
Lone
Mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, het Woensdag aan Landbou.com gesê dat boere ’n aanbod van R80 per dag gemaak het, maar dat werkers R150 per dag eis.
 
Adams sê hulle vind dit vreemd dat Ehrenreich dié inligting aan die media en die skare oorgedra het, aangesien Agri Wes-Kaap nie ’n mandaat het om oor plaaswerkerlone te onderhandel nie. Dié lone word vir ’n vaste tydperk deur die Departement van Arbeid vasgestel, en die georganiseerde landbou, vakbonde, die departement en verskeie ander belanghebbendes is by dié proses betrokke. “As ’n boer uit sy eie sy werkers meer betaal, wat die meeste van die boere in die vallei doen, is dit die boer se eie besluit.”
 
Adams sê hulle sal hulle Donderdag (8 November 2012) daarop toespits om die geweld stop te sit. “Hierdie hele situasie is onaanvaarbaar en die Regering sal nou moet inspring en dinge hanteer.”
 
Samesprekings sal Vrydag (9 November 2012) in Worcester hervat.
 
Inhegtenisnemings
Intussen is die boer, wat op aanklag van poging tot moord aangekeer is, op borgtog van R5 000 vrygelaat, en moet hy weer op 3 Desember 2012 in die hof verskyn. Lt.kol. André Traut, polisiewoordvoerder, sê die ondersoek na dié voorval gaan steeds voort. Na bewering is die boer in hegtenis geneem ná hy ’n waarskuwingskoot in die grond geskiet het om te probeer keer dat betogers ook sy wingerde aan die brand steek.
 
Sake van openbare geweld is teen ses van die nege betogers wat hiervoor aangekeer is, teruggetrek. Drie van dié groep sal egter in aanhouding bly tot hulle ook op 3 Desember weer in die hof verskyn.

Lees hier meer oor wat tot dusver in De Doorns gebeur het en kyk ook na 'n videoverslag uit De Doorns:

Betogings ontwrig Hexriviervallei
Boere in Hexriviervallei gedreig
Landbou vrees 'Marikana' by De Doorns
De Doorns: Boer skiet op betogers
Cosatu raak betrokke by De Doorns
De Doorns: Eerste aanbod afgekeur

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
+0.6%
Rand - Pond
19.34
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,634.62
+0.7%
Silwer
18.63
+1.5%
Palladium
2,118.50
+3.7%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot