AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

De Doorns: Plaaswerkers kry hulp

Verskeie skenkings is gemaak ná ’n versoek deur me. Tina Joemat-Petersson vir hulp aan plaaswerkers wat gestaak het.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is oorval deur verskeie kleinhandelaars en organisasies wat plaaswerkers wat gestaak het, met kos en ander skenkings wil bystaan. Spesifiek drie instansies, Tiger Brands, Food Bank SA en Hortgro, word luidens ’n verklaring van die departement uitgesonder.

Dié reaksie volg nadat Joemat-Petersson, minister van Landbou, Bosbou en Visserye verlede week ’n openbare versoek om hulp gerig het. Die stakende werkers sou volgens haar ’n bleek feestyd tegemoetgegaan het sonder dié hulp, veral omdat verskeie werkers weens die staking nie lone ontvang het nie.

Die departement het ook geld beskikbaar gestel om basiese kosprodukte aan te koop en ’n logistieke maatskappy aan te stel om die proses te bestuur.

Pakkies
Vragmotors wat die aangekoopte en geskenkte produkte vervoer het, het Dinsdag (12 Desember 2012) in De Doorns aangekom. Verpakking vind Woensdag (13 Desember 2012) plaas, waarna dit uitgedeel sal word. Elke familie sal ’n koepon met ’n spesiale identifikasienommer ontvang, wat die logistieke maatskappy sal help om te bepaal wie het reeds hul pakkies ontvang al dan nie.

Elke pakkie sal produkte bevat, soos mieliemeel, rys, meel, suiker, kookolie en ander goedere.

Die departement rig ’n versoek aan ander inwoners van die Wes-Kaap om hulle ook oor die werkers te ontferm, en hulle by te staan met skenkings van voedsel, maar ook skryfbehoeftes vir die nuwe skooljaar wat voorlê. Die skenkings kan by Foodbank SA se perseel in Epping, Kaapstad, afgelewer word.

Vir meer inligting, kontak me. Olivia Erispe by 021 531 5670 of Olivia@foodbankcpt.org, of me. Carol Moses by carolmo@daff.gov.za of 021 402 3448.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot